21/06/2026
π Lights, camera, action! π
Meet the incredible leads bringing our story to life! π¬πΌ
ποΈTickets are selling fast - grab yours from Ms. BriesiesποΈ
From show-stopping songs to unforgettable characters, this is a performance you wonβt want to miss! π€πΆ
βββββββββββββββββββββββ
π βLights! Camera! Action!β π
Maak kennis met die talentvolle hoofkarakters wat vir ons die storie, met hul sang en drama gaan uitbeeld. π¬πΌ
ποΈ Kaartjies beskikbaar by Juffrou Briesies - kaartjies verkoop reeds vinnig!
Van pragtige liedjies tot onvergeetlike karakters, hierdie is βn vertoning wat jy nie wil misloop nie! π€πΌ
17/06/2026
π©πͺπ¦π Winter School 2026 | Winterskool 2026 ππ¦π©πͺ
11/06/2026
Wishing a very Happy Birthday to our esteemed Principal.
Your leadership, dedication, and passion for education inspire us all.
May your special day be filled with happiness, and may the coming year bring you peace, success, and countless blessings.
π¦π©πͺ
Wense vir 'n wonderlike verjaarsdag aan ons gewaardeerde Skoolhoof.
U leierskap, toewyding en passie vir onderwys inspireer ons almal elke dag.
Mag u spesiale dag gevul wees met vreugde en geluk en mag die jaar wat voorlΓͺ vir u vrede, sukses en ontelbare seΓ«ninge bring.
Ons wens u 'n wonderlike verjaarsdag en 'n voorspoedige jaar toe.
08/06/2026
ππΆ Singing, dancing, and unforgettable moments await!
Donβt snooze!
TICKETS AVAILABLE THIS WEDNESDAY FROM MS. BRIESIES ππΆ
07/06/2026
ποΈ Empowering young voices through community radio!
Our learners proudly participated in the HelderbergFM 93.6 Youth Day Campaign, sharing their stories, ideas, and aspirations while celebrating the spirit of Youth Day.
They also had the exciting opportunity to gain firsthand experience in news reading and traffic reporting π».
A heartfelt thank you to HelderbergFM 93.6 for choosing our learners and providing them with this memorable and enriching experience!
π¦π©πͺ
ποΈ Bemagtiging van jong stemme deur gemeenskapsradio!
Leerders het met trots deelgeneem aan die HelderbergFM 93.6 Jeugdagveldtog, waar hulle hul stories, idees en aspirasies gedeel het terwyl hulle die gees van Jeugdag gevier het.
Die leerders is ook blootgestel en was aktief betrokke by nuuslesing en verkeersverslaggewing π»
Ons wil graag ons waardering uitspreek teenoor HelderbergFM, dat hulle ons leerders gekies het om hierdie geleentheid te ervaar!
06/06/2026
Good luck to our girls and their coaches competing in the β¨WPMCA CHAMPS 2026β¨ today!
Youβve got this!
π¦π©πͺ
Sterkte aan al die trompoppies en hul afrigters wat vandag aan die β¨WPMCA Kampioenskappeβ¨ deelneem!
Ons weet julle kan!
04/06/2026
π¦π©πͺβ¨ Majorettes: 3rd Regional Competition Results | Trompoppies: 3de Streekskompetisie Uitslaeβ¨π©πͺπ¦
Small Drill Categories:
β’ Leader β 2nd π₯
β’ Sub Leaders β 1st π₯
β’ Squad β 1st π₯
β’ Display β 1st π₯
β’ Overall Small Drill β 1st π₯
Large Drill Categories:
β’ Leader β 1st π₯
β’ Sub Leaders β 1st π₯
β’ Squad β 1st π₯
β’ Display β 1st π₯
β’ Overall Large Drill β 1st π₯
Group Categories:
β’ Mace β 3rd π₯
β’ Baton Stage β 1st π₯
β’ Pom Non Prop β 1st π₯
Congratulations to our girls and their coaches! π¦π©πͺ
03/06/2026
Just in: Drummies News π¦π©πͺπ°
Trompoppies laat die Helderberg skitter met goud en silwer
Die Helderberg vier 'n glansryke trompoppie-naweek met HHH as algehele wenners en die Joubies wat silwer by Boland behaal het.