29/09/2026
Baie geluk aan Lara Miller, wat tydens vanjaar se Helderberg Eisteddfod die “Award of Excellence” vir die hoogste gemiddeld van 98% in die Senior-kategorie, asook die “Senior Versatility Award” vir die hoogste punt van 96% uit vier seksies, behaal het! 🩰🏆
Jy het hard gewerk, Lara, en nou pluk jy die vrugte van jou harde werk! 🌟
Ons is ongelooflik trots op jou! 🤍