30/09/2026
Vanaand (30 September) is dit ๐๐ถ๐ฒ ๐๐ผ๐ผ๐ฝ se beurt om die verhoog te bestyg. Kom ondersteun gerus ons matrieks om 20:30 in die Kunstekaap-teater wanneer hulle aan die ATKV-Tienertoneel se Asem-finaal deelneem.
Mรดre (1 Oktober) is albei ons produksies vir die laaste keer te sien: Dapperhuis om 14:15 en Die Hoop weer om 20:30.
Foto's: ATKV