02/01/2022
'n Nuwe jaar bring nuwe dinge en daarom wil mens goed voorbereid wees vir wat na jou kant toe kom! As Graad 10, 11 of 12 student is dit van belang om ekstra aandag te gee om jou punte vir universiteits aansoek op te stoot. Koop gerus van my Graad 10 en 11 notas ter voorbereiding vir die jaar of as vinnige hersiening van ou werk. Graad 10 en 11 notas verkoop vir R150 elk en oefen vrae vir 'n additionele R50.