Gill College, School of Excellence

Gill College, School of Excellence Posbus/PO Box 196 Somerset - Oos/East 5850 https://www.gill.co.za/ 042-243 2643 The history of Gill College is very interesting.

Gill College was founded in 1869 as a university, became a boys’ school, later on amalgamated with Bellevue Girl’s School and eventually became the dual medium co-ed school it is today. Despite its age, Gill is as modern as can be. We take from the past that which is valuable, but we are constantly evolving.

06/09/2026

πŸŒοΈβ€β™‚οΈβ›³ GILL KLUB50 GOLF DAY – PRIZES ANNOUNCEMENT! πŸ†

The prizes are ready, the excitement is building, and we’re counting down to 19 September! πŸŽ‰

Get your clubs ready for a fantastic day of golf, fun, great company and some awesome prizes up for grabs! πŸ†β›³

We can’t wait to see everyone on 19 September! Let the countdown begin! πŸ”₯

We are incredibly proud of these three Gillians from Gill Primary who have made it through to the National Round of the ...
03/09/2026

We are incredibly proud of these three Gillians from Gill Primary who have made it through to the National Round of the WOW Spelling Bee! πŸπŸ“š

They will be heading to Stellenbosch on 3 October to compete at national level β€” what an incredible achievement! πŸ‡ΏπŸ‡¦βœ¨

Well done, little Gillians! We are so excited to cheer you on and wish you the very best for this special occasion πŸ’›β€οΈ

Sursum Prorsusque!

🌳 BOOMPLANTWEEK BY GILL-KOLLEGE 🌳Die Landsdiens- en ATKV-leerders het vandag saam met Mnr. Schreuder ’n olienhoutboom ge...
03/09/2026

🌳 BOOMPLANTWEEK BY GILL-KOLLEGE 🌳

Die Landsdiens- en ATKV-leerders het vandag saam met Mnr. Schreuder ’n olienhoutboom geplant ter viering van Boomplantweek! 🌱

Die olienhoutboom dra baie simboliese betekenisse, maar vandag het een boodskap veral uitgestaan: gehardheid en volharding.
Die olienhout is ’n besonder waterwyse en geharde boom wat selfs in strawwe winde, droogtes en swak grondtoestande kan floreer. Dit simboliseer veerkragtigheid, oorlewing en die vermoΓ« om deur moeilike tye te groei en te gedy.

Ons hoop hierdie boompie sal nog vir baie jare groei en uiteindelik heerlike koelte bied aan toekomstige Gilliane! 🌳

Vandag het ons die dames wat agter die skerms werk gevier! Diegene wat sorg dat alles by Gill-Kollege glad verloop 🌸🩷Hul...
02/09/2026

Vandag het ons die dames wat agter die skerms werk gevier! Diegene wat sorg dat alles by Gill-Kollege glad verloop 🌸🩷

Hulle is bederf met pragtige blomme en Ε„ heerlike ontbyt by Blue Lizard Garden CafΓ©.

Julle is die vriendelike stemme wat die telefoon antwoord, die eerste glimlag in die oggend, die mense wat altyd weet waar om te soek, wie om te kontak en altyd Ε„ oplossing vir alles het!

Gill-Kollege is ongelooflik bevoorreg om julle te hΓͺ. Dankie vir julle harde werk, lojaliteit, vriendelikheid en die spesiale rol wat elkeen van julle in ons Gill-familie speel.

Mag julle vandag besef hoe waardevol julle is πŸ’

🌟 ’n Hartlike dankie aan Drostdy Toyota! πŸŒŸβ€™n Opregte woord van dank aan Drostdy Toyota Graaff-Reinet vir die ruim borgsk...
27/08/2026

🌟 ’n Hartlike dankie aan Drostdy Toyota! 🌟

’n Opregte woord van dank aan Drostdy Toyota Graaff-Reinet vir die ruim borgskap van die Toyota waarmee ons Gilliane onlangs die lang pad Bela-Bela toe kon aanpak. πŸš—β€οΈπŸ’›

Junior Dyas, saam met Mev. Rowe en Mnr. Schreuder, het die reis in ware gemak aangepak na die finale rondte van die ATKV- Redenaarskompetisie. Volgens hulle was dit beslis nie maklik om daardie lekker karretjie weer terug te gee nie! πŸ˜‰

Ons wil graag in besonder vir Stiaan van der Merwe baie dankie sΓͺ vir sy vriendelikheid, ondersteuning en besondere goedhartigheid teenoor Gill-Kollege en Somerset-Oos. Dit beteken vir ons ongelooflik baie.

Sursum Prorsusque!

Mooi bly maar mooi 😍Ons nutsman, Wimpie, se oog mis nooit ’n geleentheid om die skoonheid van Gill-Kollege vas te vang n...
27/08/2026

Mooi bly maar mooi 😍

Ons nutsman, Wimpie, se oog mis nooit ’n geleentheid om die skoonheid van Gill-Kollege vas te vang nie. πŸ“Έ

Hoe bevoorreg is ons om hierdie skool ons huis te kan noem? β€οΈπŸ’›

Sursum Prorsusque.

Our Grade 11 learners are taking initiative and working hard to raise funds towards their matric jackets for next year! ...
25/08/2026

Our Grade 11 learners are taking initiative and working hard to raise funds towards their matric jackets for next year! πŸŽ“β€οΈπŸ’›

They have arranged their very own car wash from start to finish and are excited to welcome the community and make this fundraiser a success. πŸ™Œ

Come and support these enthusiastic young entrepreneurs, get your car sparkling clean, and help them get one step closer to their matric jackets! 🚘🧼

We are incredibly proud of their initiative and teamwork. Please show them your support! β€οΈπŸ’›

20/08/2026
Baie geluk aan Gailin Pockpas wat verlede week in Pearston aan die Literatuurdag deelgeneem het en ’n tweede plek behaal...
20/08/2026

Baie geluk aan Gailin Pockpas wat verlede week in Pearston aan die Literatuurdag deelgeneem het en ’n tweede plek behaal het! πŸ†πŸŽ‰

Gailin het ook ’n tablet as prys gewen! πŸ‘πŸ“±

Welgedaan, Gailin! Jy gee altyd jou beste! πŸ“š

Sursum Prorsusque!

Karoo Vasvra by Marlow Landbouskool 🌟 Mooi d**k, Gilliane, ons is trots op julle!
19/08/2026

Karoo Vasvra by Marlow Landbouskool 🌟 Mooi d**k, Gilliane, ons is trots op julle!

Address

College Road
Somerset-Oos
5850

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27422432643

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gill College, School of Excellence posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Gill College, School of Excellence:

Shortcuts

Share

Category