07/09/2026
πββοΈπββοΈ EPA Atletiek Liga β 1ste Liga
Christiaan Marais, Leah Marais en SJ de Villiers het Saterdag, 5 September, aan die 1ste EPA Atletiek Liga by Westbourne Oval in Port Elizabeth deelgeneem. π
Ons is ongelooflik trots op julle! ππ»
π₯ Christiaan Marais β O/13 1500m: 2de plek
π
SJ de Villiers β O/13 800m: 4de plek & 1500m: π₯ 1ste plek
π₯ Leah Marais β O/11 1200m: 1ste plek & verspring: π₯ 2de plek
Baie geluk aan al drie ons atlete met hierdie uitstekende prestasies! πββοΈπββοΈ