24/08/2018
ALLE GR 11 EN 12 LEERDERS/OUERS
STUUR GERUS VIR ONS ‘N EPOS OF SKAKEL DIE BBDS KANTOOR SLEGS OP 0761505958/ MOENIE LANGER UITSTEL NIE. – ONS BIED DIE VOLGENDE:
• Ouers/Gr 11/12 leerders. Doen gerus jul huiswerk oor Bestuurskole.
• Dit is vir ons ‘n voorreg om mense op te lei om dissiplineerde en veilige bestuurders te wees.
• Neem leerders vir die maak van leerling sowel as bestuursafsprake en toetse.
• 4 ure opleiding tov handgeskrewe leerlinglisensies. – Ja u lees reg – geen rekenaar toetse nie!
• Ons kan ook soms Saterdae leerders neem.
• Professionele K53 – jare ondervinding/ passie vir wat ons doen/ lei selfs kinders op met ‘n gebrek/ baie geduld.
• Bestuurslesse vir kode B (8) Ligte voertuie asook C1 lisensies (bussies vir onderwyders van skole).
• Haal en aflaai by huis/skool/kampus.
• Uitstekende vinnige maar deeglike opleiding gewaarborg/kry waarde vir jou geld.
• Min 2 uur lesse / vorige terugvoer van ouers op aanvraag beskikbaar/word of mouth ons beste advertensie.
• Ons instrukteurs beskik oor die nodige sertifikate.
• Ons loop die ekstra myl vir ons kliënte/ en is trots in wat ons doen.
• Skakel vroegtydig vir naweek lesse/anders lesse direk na skool.
• Ons doen nie pakkette nie / lesse word bespreek soos nodig/ elke kind verskil/ kragstuur motors word gebruik.
• Lesfooie word bepaal volgens areas waar ons op en aflaai.