Vandag is dit pretdag by Jasmyn! Dankie aan al die personeel vir harde werk met voorbereiding. Dit gaan groot sukses wees! Sien julle 8 uur
SAVFJasmyn Dagsorg
Pre school for 3 to 6 year olds. Where learning becomes fun!
31/05/2016
We have fun day on Saturday. Come and join in the fun
24/03/2016
Easter picnic at school! Happy Easter to every one!
04/03/2016
Goeie Fee!
04/03/2016
Kinders van Jasmyn geniet poppekas!
04/03/2016
Juffrouens bied poppekas aan!
To all the staff at Jasmyn: Thank you for your dedication and hard work. Best wishes for the festive season!
Aan al die personeel by Jasmyn: Baie dankie vir julle lojaliteit en harde werk die jaar. Wens julle geseende feestyd toe en rus goed uit, 2016 gaan afskop met 'n bang!
Baie dankie Annatjie, Sandra, Alta Marthie, Corene, Charmaine, Chanel en Maria julle is wonderlike mense om as kollegas te he. Dankie vir hardewerk om van konsert so groot sukses te maak!
27/11/2015
Hallelujah Angels
27/11/2015
I walk 500 miles
27/11/2015
Sailor dancers
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Website
Address
Jasmyn Avenue 521
Silverton