Primêre Skool Senekal Primary School

Primêre Skool Senekal Primary School Ons is 'n plattelandse klein skooltjie wat egter alles bied. Hier word nog erns gemaak met elke kind en is persoonlike kontak vir ons baie belangrik.

By ons skool poog ons om vir elke leerder net die beste te gee op alle terreine. Met baie goeie dissipline en klein klasse, verseker ons uitstekende akademiese reslutate. Die veiligheid van ons kinders is vir ons belangrik en daarom word alle aktiwiteite op ons terrein aangebied. Die koshuis grens ook aan die skool en leerders hoef dus nooit die terrein te verlaat nie. Met positiewe personeel en die hulp van 'n positiewe span ouers en Beheerliggaam is ons die beste in die Oos-Vrystaat!

Address

Bester Street
Senekal
9600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Primêre Skool Senekal Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Primêre Skool Senekal Primary School:

Share