Preprimêre Skool Senekal

Preprimêre Skool Senekal ʼn Unieke omgewing waar kleuters hul vormingsjare speel-speel klaar kry vir ʼn toegeruste oorgang.

Water in my Wêreld 💦 Ons gaan op n uitstappie na Cyferfontein Dam om te leer waar ons dorp sy water kry!
28/08/2026

Water in my Wêreld 💦 Ons gaan op n uitstappie na Cyferfontein Dam om te leer waar ons dorp sy water kry!

17/08/2026
Gelukkige Verjaarsdag Mnr Henry Bredenkamp  ♥️ ❤️
07/08/2026

Gelukkige Verjaarsdag Mnr Henry Bredenkamp ♥️ ❤️

Mnr Bredenkamp Verjaar!!! Baie geluk liewe Mnr Bredenkamp. Dankie vir als wat Mnr vir ons doen! Baie Liefde 🎂❤️🥰 Henry B...
07/08/2026

Mnr Bredenkamp Verjaar!!! Baie geluk liewe Mnr Bredenkamp. Dankie vir als wat Mnr vir ons doen! Baie Liefde 🎂❤️🥰
Henry Bredenkamp

🎾🎾🎾
05/08/2026

🎾🎾🎾

Preprimêre Skool Senekal Graad R Mark!! Dankie vir almal se harde werk, dit was 'n fees!👩🏼‍🏫 Megan Rhind
31/07/2026

Preprimêre Skool Senekal Graad R Mark!!
Dankie vir almal se harde werk, dit was 'n fees!
👩🏼‍🏫 Megan Rhind

Thank you Rudolph Optics Africa for being such an incredible sponsor and a crucial part of the Senekal Jagkompetisie!
27/07/2026

Thank you Rudolph Optics Africa for being such an incredible sponsor and a crucial part of the Senekal Jagkompetisie!

27/07/2026

Jagkompetisie 2026 PS Senekal
📸 Megan Rhind

24/07/2026
Liewe Ouers, Families en VriendeDit is met baie groot hartseer wat ons verneem het van die tragiese afsterwe van Juf Ann...
18/06/2026

Liewe Ouers, Families en Vriende
Dit is met baie groot hartseer wat ons verneem het van die tragiese afsterwe van Juf Anneline en Manus se oudste seun Ludwig. Ons Preprimêre Skool Senekal familie bid en vertrou dat Onse Dierbare Hemelse Vader julle sal toevou met Sy Liefde en sal vertroos in hierdie verskriklike hartseer tyd.

Address

Bester Street
Senekal
9600

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27763997335

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Preprimêre Skool Senekal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category