Hoërskool Paul Erasmus High School

Hoërskool Paul Erasmus High School Waar almal jou naam ken

Where everyone knows your name

Fs Farmskills Competition! 🐮🐷🐔🐣🐑
29/08/2026

Fs Farmskills Competition! 🐮🐷🐔🐣🐑

29/08/2026
Ons eie kaskar!!
28/08/2026

Ons eie kaskar!!

Redenaars blink uit op Public Speaking DayOns redenaars het op 27 Augustus 2026 aan die _Public Speaking Day_ in Ficksbu...
28/08/2026

Redenaars blink uit op Public Speaking Day

Ons redenaars het op 27 Augustus 2026 aan die _Public Speaking Day_ in Ficksburg deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. Ons is besonder trots op elke leerder wat die skool met selfvertroue en waardigheid verteenwoordig het.

*Die volgende uitslae is behaal:*

Edré Roode (Afrikaans Huistaal) – A++
Nina Fouché (Afrikaans Huistaal) – A+
Mamello Xaba (English Home Language) – A++
Baatile Lecheko (Afrikaans EAT) – B
Minette Lourens (Afrikaans Huistaal) – B
Mariam Mzizi (Afrikaans EAT) – A++
Chiry Krog (Afrikaans Huistaal) – A+
Michaela Lourens (Afrikaans Huistaal) – A+

Hierdie puik uitslae is 'n bewys van harde werk, deeglike voorbereiding en deursettingsvermoë. Baie geluk aan elkeen van julle met julle uitstekende prestasies. Julle maak ons trots en ons wens julle alle sterkte toe met toekomstige redenaarsgeleenthede. 👏🏆🎤

27/08/2026

Farmskills Competition is happening!!!

A new batch of chiclets arrived today!!
26/08/2026

A new batch of chiclets arrived today!!

PS Senekal
18/08/2026

PS Senekal

Address

Van Niekerk Street
Senekal
9600

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Paul Erasmus High School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Paul Erasmus High School:

Shortcuts

Share

Category