Edu Detto Amptelik

Edu Detto Amptelik Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Edu Detto Amptelik, School, H/v Stanford/en Mauchstraat, Secunda.

Baie geluk aan Erik en Sion en al die Goedehoop maats met die puik prestasie!!
15/09/2026

Baie geluk aan Erik en Sion en al die Goedehoop maats met die puik prestasie!!

BERGFIETS - Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Mpumalanga fietsryspan opgeneem word. Hulle gaan 28 en
29 September 2026 deelneem aan die Interprovinsiale MTB wedrenne in Coetzenburg, Stellenbosch, waar al die provinsies hul beste ryers en top skole stuur. Ons wens hulle alle sterkte toe.

INTERPROVINSIALE SPAN
Gabriella Matthee
Stephen Mouton
Wiané vd Berg
Marisa Mouton
Sebastiaan Matthee

SKOLESPAN
Erik du Plessis
Sion Hattingh
Janco Kruger
Tracy Booyens
Mikayla Booyens

15/09/2026

15/09/2026

Hoekom glo Edu Detto in fidgets in die klas?Omdat leer nie vir elke kind dieselfde lyk nie! Vir sommige leerders help ’n...
14/09/2026

Hoekom glo Edu Detto in fidgets in die klas?

Omdat leer nie vir elke kind dieselfde lyk nie!

Vir sommige leerders help ’n fidget om hul hande besig te hou, energie te reguleer en hul aandag by die les te hou. Dit is nie ’n speelding nie – dit is ’n hulpmiddel om te help fokus en leer.

By Edu Detto leer ons kinders dat anders leer, steeds lekker leer is!

Wanneer dit tyd is vir VORMS, dan leer ons lekker!Ons Graad 5’s maak Wiskunde lekker deur te ontdek, te bou en natuurlik...
14/09/2026

Wanneer dit tyd is vir VORMS, dan leer ons lekker!

Ons Graad 5’s maak Wiskunde lekker deur te ontdek, te bou en natuurlik… ’n bietjie pret te hê!

Graad 7: Ons bou, meet en benoem hoeke!Wiskunde word lekker wanneer ons dit prakties aanpak!Bou dit, meet dit en gee dit...
14/09/2026

Graad 7: Ons bou, meet en benoem hoeke!

Wiskunde word lekker wanneer ons dit prakties aanpak!
Bou dit, meet dit en gee dit ’n naam!

Graad 6 Meting: Enigiets behalwe ’n meetinstrument!Wie sê jy het altyd ’n liniaal nodig om te meet?Ons Graad 6’s d**k bu...
14/09/2026

Graad 6 Meting: Enigiets behalwe ’n meetinstrument!

Wie sê jy het altyd ’n liniaal nodig om te meet?
Ons Graad 6’s d**k buite die boks en maak meting lekker, kreatief en prakties!

GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG!Wat ’n ongelooflike dag vol kreatiwiteit, entrepreneursgees en harde werk!Ons Graad 7’s het van...
14/09/2026

GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG!

Wat ’n ongelooflike dag vol kreatiwiteit, entrepreneursgees en harde werk!

Ons Graad 7’s het vandag gewys dat hulle nie net idees het nie – hulle weet hoe om dit in aksie te sit!

As deel van hul EBW-taak moes die leerders hul eie klein ondernemings beplan, produkte/dienste aanbied, bemark en natuurlik… probeer om wins te maak!

Van blink idees tot unieke stalletjies en entoesiastiese verkope – elke leerder het waardevolle praktiese ervaring opgedoen in:
✨ Beplanning
✨ Begroting
✨ Bemarking
✨ Verkope
✨ Wins en verlies
✨ Spanwerk
✨ Probleemoplossing

Ons is baie trots op elke Graad 7 wat vandag uit hul gemaksone geklim en hul entrepreneursvaardighede gewys het!

EBW is soveel meer as net ’n handboek – vandag het ons geleer deur dit te DOEN!

02/09/2026

Address

H/v Stanford/en Mauchstraat
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27729202996

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Edu Detto Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Edu Detto Amptelik:

Shortcuts

Share

Category