17/09/2026
JUNIOR KOOR: Ons Junior koor het hulle stemmetjies behoorlik laat hoor by die Eisteddfod!
Met groot entoesiasme, mooi harmonie en sommer baie Goedehoop-trots het hulle elke noot met hart gesing.
Baie geluk, Junior koor! Ons is baie trots op julle en op die pragtige manier waarop julle ons skool verteenwoordig het.