Laerskool Secunda

Laerskool Secunda By Laerskool Secunda is elke kind welkom. Hier glo ons dat elke kind โ€™n wenner is!

16/09/2026

๐๐Ž๐“๐…๐„๐„๐’ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”

Baie dankie aan NTT Nissan Secunda vir julle ondersteuning van ons POTFEES 2026!

Wil jy jou potjiekosvaardighede wys? Skryf vandag nog in vir ons Potjiekoskompetisie en kom kuier saam op 31 Oktober by Kamp Oase, Lake Umuzi!

Bring jou pot, jou span en jou beste resep โ€“ en kom wys vir ons wat jy kan doen!

๐•๐š๐ค๐š๐ง๐ญ๐ž ๐๐ž๐ญ๐ซ๐ž๐ค๐ค๐ข๐ง๐ : ๐’๐– ๐ž๐ง ๐๐’๐– ๐Ž๐ง๐๐ž๐ซ๐ฐ๐ฒ๐ฌ๐ž๐ซVolg die skakel om die aansoek te voltooi. https://forms.gle/ZekU9k36UCC5UbEo7
16/09/2026

๐•๐š๐ค๐š๐ง๐ญ๐ž ๐๐ž๐ญ๐ซ๐ž๐ค๐ค๐ข๐ง๐ : ๐’๐– ๐ž๐ง ๐๐’๐– ๐Ž๐ง๐๐ž๐ซ๐ฐ๐ฒ๐ฌ๐ž๐ซ

Volg die skakel om die aansoek te voltooi.
https://forms.gle/ZekU9k36UCC5UbEo7


16/09/2026

๐–๐€๐€๐‘๐Ž๐Œ ๐‡๐„๐“ ๐‰๐˜ ๐‹๐€๐„๐‘๐’๐Š๐Ž๐Ž๐‹ ๐’๐„๐‚๐”๐๐ƒ๐€ ๐†๐„๐Š๐ˆ๐„๐’?

Elke dag sien ons die klein oomblikke wat โ€™n groot verskil maak, maar om dit ook deur die oรซ van ons ouers te hoor, is iets besonders.

Ons is dankbaar vir elke ouer wat hul hart oopmaak en met ons deel waarom hulle Laerskool Secunda gekies het.

Julle woorde laat ons stil raak, glimlag en soms sommer โ€™n traan wegpik.

Dankie dat julle ons vertrou met dit wat vir julle die kosbaarste is โ€“ julle kinders.

Ag, luister tot die einde toe!



๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฆ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ฌ๐ž ๐€๐ค๐ญ๐ข๐ฐ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ๐ž: ๐ƒ๐š๐ง๐ฌOns is ongelooflik trots op vyf van ons talentvolle dansers wat die afgelope tyd uitstekend...
16/09/2026

๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฆ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ฌ๐ž ๐€๐ค๐ญ๐ข๐ฐ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ๐ž: ๐ƒ๐š๐ง๐ฌ

Ons is ongelooflik trots op vyf van ons talentvolle dansers wat die afgelope tyd uitstekend presteer het!

Annelien Botha het op 28 en 29 Augustus aan die Mpumalanga Danskampioenskappe deelgeneem. Sy het โ€™n 1ste plek in die Duet en โ€™n 3de plek in die Solo behaal. Annelien het ook haar Mpumalanga-danskleure verwerf en is gekies om Mpumalanga aan die SAโ€™s einde September in Pretoria te verteenwoordig.

Lianke Folscher het op 29 Augustus aan D.A.N.C.E International deelgeneem en haar Mpumalanga-kleure verwerf. Sy het ook โ€™n 3de plek in Kontemporรชre Dans behaal en dring deur na die SAโ€™s in Oktober.

Mieke Maritz het op 30 Augustus aan die DTMA Provincials deelgeneem en uitstekend presteer. Sy het โ€™n 2de plek in Freestyle (85,85%) en 83,85% in Akrobate behaal. Hiermee het sy haar Mpumalanga-provinsiale kleure verwerf en is sy gekies om Mpumalanga by die DTMA Nationals van 17 tot 23 September te verteenwoordig.

Milanica Maritz het op 29 Augustus aan die DTMA Provincials deelgeneem en uitstekend presteer. Sy het โ€™n 2de plek in Akrobate (83,35%) en 83,65% in Freestyle behaal. Sy het hiermee haar Mpumalanga-provinsiale kleure verwerf en sal Mpumalanga by die DTMA Nationals van 17 tot 23 September verteenwoordig.

Lijanรฉ Potgieter het haar Mpumalanga-provinsiale kleure in beide haar Freestyle- en Hip Hop-soloโ€™s verwerf en dring deur na die Nasionale Kampioenskappe (SAโ€™s) wat einde September 2026 by Carnival City plaasvind.

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! Julle harde werk, talent en toewyding is โ€™n inspirasie. Baie geluk en baie sterkte met die SAโ€™s!


๐’๐ค๐ซ๐ฒ๐Ÿ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ค๐ข๐ง๐ ๐ฏ๐š๐ง๐๐š๐  ๐ข๐ง.Want nรฉt hier is waar ons saam leer, speel en groei.Hier word gewone skooldae kosbare herinneri...
15/09/2026

๐’๐ค๐ซ๐ฒ๐Ÿ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ค๐ข๐ง๐ ๐ฏ๐š๐ง๐๐š๐  ๐ข๐ง.

Want nรฉt hier is waar ons saam leer, speel en groei.

Hier word gewone skooldae kosbare herinneringe.

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด, ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด ๐—ฎ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—ฏ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐—ณ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น:
https://heyzine.com/flip-book/fee98f683a.html

๐—ข๐—บ ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฒ๐—น ๐˜๐—ฒ ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—Ÿ๐—ฎ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฐ๐˜‚๐—ป๐—ฑ๐—ฎ-๐—ณ๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ, ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜‚๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—น: https://secundalaerskool.co.za/toelatings/

Gesels gerus met ons enige tydโ€”ons is hier om al julle vrae te beantwoord en julle te verwelkom.




๐๐š๐ข๐ž ๐๐š๐ง๐ค๐ข๐ž ๐‹๐ข๐œ๐š ๐ƒ๐ž๐ฌ๐ข๐ ๐ง & ๐๐ซ๐ข๐ง๐ญ ๐‚๐จ.Geen rooi plakkers hier nie! Net โ€™n pragtige bord, geborg deur Lica Design & Print Co...
15/09/2026

๐๐š๐ข๐ž ๐๐š๐ง๐ค๐ข๐ž ๐‹๐ข๐œ๐š ๐ƒ๐ž๐ฌ๐ข๐ ๐ง & ๐๐ซ๐ข๐ง๐ญ ๐‚๐จ.

Geen rooi plakkers hier nie! Net โ€™n pragtige bord, geborg deur Lica Design & Print Co. wat vir almal wys waar die lekker skool in Secunda is!

Dankie vir julle ondersteuning en vir die mooi manier waarop julle help om Laerskool Secunda sigbaar te maak!


๐‹๐€๐๐ƒ๐‹๐Ž๐Ž๐Baie geluk aan Imke Le Roux met haar uitstekende prestasie! Sy het โ€™n 4de plek in die skole-afdeling by die Prov...
15/09/2026

๐‹๐€๐๐ƒ๐‹๐Ž๐Ž๐

Baie geluk aan Imke Le Roux met haar uitstekende prestasie! Sy het โ€™n 4de plek in die skole-afdeling by die Provinsiale Landloop behaal.

Ons is ongelooflik trots op jou, Imke!


๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฆ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ฌ๐ž ๐€๐ค๐ญ๐ข๐ฐ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ๐ž: ๐ƒ๐š๐ง๐ฌMionรฉ van der Westhuizen het in beide Freestyle en Akrobate haar Mpumalanga-kleure verwerf ...
15/09/2026

๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฆ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ฌ๐ž ๐€๐ค๐ญ๐ข๐ฐ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ๐ž: ๐ƒ๐š๐ง๐ฌ

Mionรฉ van der Westhuizen het in beide Freestyle en Akrobate haar Mpumalanga-kleure verwerf en dring deur na die D.T.M.A. SA Nasionale rondte.

Baie geluk, Mionรฉ! Ons is ongelooflik trots op jou!

๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฆ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ฌ๐ž ๐€๐ค๐ญ๐ข๐ฐ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ๐ž: ๐ƒ๐š๐ง๐ฌOp 30 Augustus 2026 het Kaylee Funga aan die D.T.M.A. Mpumalanga Provincials deelgeneem.โ€ข F...
15/09/2026

๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฆ๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ฌ๐ž ๐€๐ค๐ญ๐ข๐ฐ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ๐ž: ๐ƒ๐š๐ง๐ฌ

Op 30 Augustus 2026 het Kaylee Funga aan die D.T.M.A. Mpumalanga Provincials deelgeneem.

โ€ข Freestyle โ€“ 83,05%
โ€ข Hip Hop โ€“ 83%

Kaylee het uitstekend gevaar en kwalifiseer om in September 2026 aan die SA Nationals deel te neem.

Baie geluk, Kaylee! Ons is ongelooflik trots op jou!

Address

Rissik Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27176347612

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category