Otterjasie Kleuterskool

Otterjasie Kleuterskool Otterjasie has been established here in the heart of Secunda for over 30 years. Our days are spent, s

02/09/2026

Beroeps dag kuier saam die brandweer manne en dames๐Ÿงฏ๐Ÿš’โค๏ธ

Career day visit with the fire figters โค๏ธ๐Ÿš’๐Ÿงฏ

Oom Douw en sy span by GMM Brandweer het 'n passie vir hulle werk en bewusmaking vir vuur/brand veiligheid ๐Ÿ”ฅ๐Ÿš’Die Span he...
02/09/2026

Oom Douw en sy span by GMM Brandweer het 'n passie vir hulle werk en bewusmaking vir vuur/brand veiligheid ๐Ÿ”ฅ๐Ÿš’

Die Span het vir ons kom kuier onlangs en ons kleuters het dit baie genietโค๏ธ

Kinders is so opreg en sien die brandweermanne en dames as die helde wat hulle is๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ

Dis nie elke mens wat uitgeknip is om na gevaar toe te hardloop nie.
Dankie vir julle harde werk om ons veilig te hou en die bewusmaking van ons veiligheid๐Ÿงฏโค๏ธ๐Ÿš’

Uncle Douw and his team at GMM Fire Department have such a passion for their work and for raising awareness about fire safety. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿš’

The team recently came to visit us, and our little ones absolutely loved it. โค๏ธ

Children are so genuine and innocent, and they see the firefighters as the heroes they truly are. ๐Ÿฆธโ€โ™‚๏ธ๐Ÿฆธโ€โ™€๏ธ

Not everyone is made to run towards danger when others are running away.
Thank you for your hard work in keeping us safe and for educating our little ones about fire safety. ๐Ÿงฏโค๏ธ๐Ÿš’

Vandag is die Admin/Sekretaresse Waardering dag๐Ÿ˜€Mens sien nie altyd wat alles agter die skerms gebeur nie. Dis aankope, ...
02/09/2026

Vandag is die Admin/Sekretaresse Waardering dag๐Ÿ˜€

Mens sien nie altyd wat alles agter die skerms gebeur nie.
Dis aankope, rekeninge en seker maak alles is reg en op datum.

Dankie is so klein woord maar dra baie gewig.
Weet asseblief ons waardeer jou en alles wat jy vir ons doenโค๏ธ๐Ÿฉท

Mens weet die jaar raak besig as mens vergeet om vir iemand se spesiale dag 'n Facebook plasing te maak. Madelein het di...
02/09/2026

Mens weet die jaar raak besig as mens vergeet om vir iemand se spesiale dag 'n Facebook plasing te maak.

Madelein het die 8ste Augustus verjaar.
Hoe sรช die Engelsman: Rather late than never.

Madelein, ons hoop jy het baie lekker verjaar en dat jou dag vol lag, liefde en bederf was.

Ons bid God se rykste seรซn oor jou lewe met al Sy mooiste uitsoekgawes daarby.
Mag God se goedheid en guns jou volg orals waar jy gaan.

Romeine 15:13 AFR20
[13] Mag die God van hoop julle deur julle geloof met alle blydskap en vrede vervul, sodat julle hoop oorvloedig kan word deur die krag van die Heilige Gees.

Ons kleuters is mal oor buite speel.Hulle geniet rondharloop en vry wees en om lekker vuil te word๐Ÿ˜€Our toddlers love to ...
15/08/2026

Ons kleuters is mal oor buite speel.
Hulle geniet rondharloop en vry wees en om lekker vuil te word๐Ÿ˜€

Our toddlers love to play outside.
They love to run around and be free and don't mind to be dusty and dirty๐Ÿ˜€

Tema: Beroepe๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ’ป๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŽคTheme: Careers ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ’ป๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŽค
15/08/2026

Tema: Beroepe๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ’ป๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŽค

Theme: Careers ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿณ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ’ป๐Ÿ‘ฉโ€๐ŸŽค

Tema: Vervoer ๐Ÿš™๐Ÿš†โœˆ๏ธTheme: Transportation ๐Ÿš™๐Ÿš†โœˆ๏ธ
15/08/2026

Tema: Vervoer ๐Ÿš™๐Ÿš†โœˆ๏ธ

Theme: Transportation ๐Ÿš™๐Ÿš†โœˆ๏ธ

Baba klas verf aktiwiteit ๐ŸŽจ๐Ÿ–ŒBaba klas verf aktiwiteit ๐ŸŽจ๐Ÿ–Œ
15/08/2026

Baba klas verf aktiwiteit ๐ŸŽจ๐Ÿ–Œ

Baba klas verf aktiwiteit ๐ŸŽจ๐Ÿ–Œ

Eendjies eendjies sit in 'n ry ๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†
15/08/2026

Eendjies eendjies sit in 'n ry ๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†๐Ÿฆ†


Beroeps dag 2026Wat gaan ek wees?๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿš€๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ๐Ÿง‘โ€โœˆ๏ธDroom groot kleine mensies, die wรชreld is 'n groot avontuur wat wag om on...
15/08/2026

Beroeps dag 2026
Wat gaan ek wees?๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿš€๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ๐Ÿง‘โ€โœˆ๏ธ

Droom groot kleine mensies, die wรชreld is 'n groot avontuur wat wag om ontdek te word.

Career day 2026
What will I be?๐Ÿ‘จโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿš€๐Ÿ‘ฎโ€โ™€๏ธ๐Ÿง‘โ€โœˆ๏ธ

Dream big little ones, the world is a big adventure waiting to be explored.

Address

EG Jansen Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Otterjasie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Otterjasie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category