Hoërskool Secunda

Hoërskool Secunda Hierdie is die amptelike Facebook bladsy van Hoërskool Secunda Marketing purposes - [email protected]
Governing Body - [email protected]

Uitslae l Results JAYDEN VAN HEERDEN  WAT ’N SKITTERENDE BEURT! 3 paaltjies vir slegs 8 lopies in 4 beurte.’n Uitstekend...
11/09/2026

Uitslae l Results
JAYDEN VAN HEERDEN WAT ’N SKITTERENDE BEURT!

3 paaltjies vir slegs 8 lopies in 4 beurte.

’n Uitstekende boulbeurt en ’n vertoning om op trots te wees!

10/09/2026

Uitslae l Results
Baie hartlik geluk aan die seuns met julle oorwinning!

We are very proud of you.

Personeel lBaie geluk aan Mev. de Vos wat die week verjaar ! Mag die jaar wat voorlê gevul wees met goeie gesondheid, vr...
09/09/2026

Personeel l
Baie geluk aan Mev. de Vos wat die week verjaar ! Mag die jaar wat voorlê gevul wees met goeie gesondheid, vreugde, seën en mooi herinneringe. Geniet elke oomblik – ons wens u 'n wonderlike verjaardag toe!

KUNS- EN KULTUURTOER NA MBOMBELA 38 Graad 10–12-leerders het ’n inspirerende toer vol kuns, kultuur, kreatiwiteit en ont...
08/09/2026

KUNS- EN KULTUURTOER NA MBOMBELA

38 Graad 10–12-leerders het ’n inspirerende toer vol kuns, kultuur, kreatiwiteit en ontdekking onderneem!

Die leerders het onder andere die Mbombela-kunsgalery, Casterbridge en die indrukwekkende Cango Grotte besoek – ’n ervaring wat nuwe perspektiewe en inspirasie gebied het.

Ons is besonder trots op ons 8 provinsiale Top 10-presteerders, wat almal ’n gemiddelde van 80%+ behaal het!

VISUELE KUNS
* Issabelle Luddick
* Arnold Swart
* Yandisa Mbusi
* Suzaan Rynders

ONTWERP
* Kehanro Kemp
* Ruben Labuschagne
* Suzaan Thomas
* Marlie Boshoff

’n Toer vol leer, belewenisse en herinneringe wat nog lank gekoester sal word!

Hoërskool Secunda – waar talent, kreatiwiteit en geleenthede saamkom!

ASA CROSS COUNTRY | 5 SEPTEMBERWat ’n ongelooflike prestasie om ons atlete op nasionale vlak te sien meeding! Met ongeve...
07/09/2026

ASA CROSS COUNTRY | 5 SEPTEMBER

Wat ’n ongelooflike prestasie om ons atlete op nasionale vlak te sien meeding!
Met ongeveer 150 deelnemers per ouderdomsgroep was die kompetisie uiters sterk. Willie-Uys Janse van Rensburg was ons beste presteerder met ’n uitstekende 28ste plek, met Francois van Tonder kort daarna in 34ste plek.

Ons is trots op elkeen wat Hoërskool Secunda se naam verteenwoordig het:

* Zeldine Coetzee
* Elanie Breed
* Jay-Dee van der Walt
* Liane van der Merwe
* Mia Loock
* June van Wyk
* Francois van Tonder – 34ste
* Willie-Uys Janse van Rensburg – 28ste
* Zander van der Heever
* Ewan Weideman

Julle het jul harte gegee, en dít is ’n prestasie op sy eie. Ons is trots op julle!

Krieket Uitslae l Cricket Results
07/09/2026

Krieket Uitslae l Cricket Results

TWK MANKELE | 5 SEPTEMBERTWK-REEKS WENNERS!’n Uitstekende dag vir Hoërskool Secunda! Ons is trots om aan te kondig dat o...
07/09/2026

TWK MANKELE | 5 SEPTEMBER

TWK-REEKS WENNERS!

’n Uitstekende dag vir Hoërskool Secunda! Ons is trots om aan te kondig dat ons die TWK Skole-reeks gewen het!

Sub-junior Boys 0/14
Sebastian Blignaut – 12de
Xander Mellet – 14de
Stiaan Nel – 15de
Brandon Brown – 24ste

Sub-junior Girls 0/14
Layla de Oliveira – 1ste
Ilke Kritzinger – 9de

Youth Boys 0/15
Brand du Plessis – 1ste
Louan Hattingh – 2de
Gerrie Lourens – 4de
Robert Rodgers – 21ste
Kyle Crowley – 31ste
Mitchell Zeelie – 32ste

Youth Girls 0/15
Anri Binneman – 1ste

Youth Boys 0/16
Zander Ferreira – 1ste
Damian Blignaut – 20ste
Hidde Olivier – 21ste

Youth Girls 0/16
Gabby de Oliveira – 3de
Chinike Reed – 12de

Junior Boys 0/17
Henro Fourie – 4de
Jordan Muller – 5de
Xander du Plessis – 10de
Wian Pretorius – 12de

Junior Girls 0/17
Anika Olivier – 3de

Junior Girls 0/19
Lu-Mari du Plessis – 1ste

MPUMALANGA-SPAN
Layla de Oliveira
Anri Binneman
Brand du Plessis
Gabby de Oliveira
Louan Hattingh
Zander Ferreira
Anika Olivier
Henro Fourie
Lu-Mari du Plessis

SKOLESPAN
Carli Venter
Gerrie Lourens
Jordan Muller

TWK-REEKS WENNERS!
’n Fantastiese spanprestasie waarop ons met trots kan terugkyk.

WISKUNDE PROGRAMMet die ondersteuning en samewerking van ’n lid van ons Beheerliggaam is ’n opwindende nuwe Wiskunde Gro...
07/09/2026

WISKUNDE PROGRAM

Met die ondersteuning en samewerking van ’n lid van ons Beheerliggaam is ’n opwindende nuwe Wiskunde Groeiprojek by Hoërskool Secunda op die been gebring.

Die doel is eenvoudig: om leerders te ondersteun, vaardighede te versterk en nuwe moontlikhede in Wiskunde te ontsluit. We are hopeful for the success of this initiative and believe it has the potential to make a meaningful difference in the academic growth and confidence of our learners.

Together, we are building stronger mathematicians, greater confidence and brighter futures.

Address

Corner Of OR Tambo Drive & Coen Brits Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27176347705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Secunda posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Secunda:

Shortcuts

Share

Category