Laerskool Goedehoop

Laerskool Goedehoop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Goedehoop, Elementary School, c/o Standord & Mauch Street, Secunda.

Weereens n baie groot Dankie aan Atara vir al die pragtige fotos van gister se Zone byeenkoms.
09/02/2016

Weereens n baie groot Dankie aan Atara vir al die pragtige fotos van gister se Zone byeenkoms.

Zone 08/02/2016

23/01/2016

Goedehoop Ouers bied aan:

Andries Vermeulen
Datum 05 Februarie 2016
Secunda Vlieg Klub
R2000 per tafel van 10
Kaartjies beskikbaar by De Stroom Lodge 017 6348355

Baie Dankie aan Atara Photography vir al die mooi fotos.
22/01/2016

Baie Dankie aan Atara Photography vir al die mooi fotos.

Goedehoop Ouers bied aan:Andries VermeulenDatum 05 Februarie 2016Secunda Vlieg KlubR2000 per tafel van 10Kaartjies beski...
19/11/2015

Goedehoop Ouers bied aan:

Andries Vermeulen
Datum 05 Februarie 2016
Secunda Vlieg Klub
R2000 per tafel van 10
Kaartjies beskikbaar by De Stroom Lodge 017 6348355

01/10/2015

Leerlinge kan môre, 2 Oktober 2015, gewone klere aantrek skool toe. Onthou die skool sluit om 12:00 agv skoolvakansie

19/08/2015

Highveld Ridge Cross-Country vanmiddag by laerskool Goedehoop. Goedehoop se Cow-girls tree 13:45 op en wedlope begin 14:00

06/08/2015

Skool kom Vrydag 7 Augustus om 12:00 uit

Kaartjies vir of ons dames oggend is nog beskikbaar by die kantoor. Kry joune voor dit te laat is.
05/08/2015

Kaartjies vir of ons dames oggend is nog beskikbaar by die kantoor. Kry joune voor dit te laat is.

Onthou ons ope dag!!!
05/08/2015

Onthou ons ope dag!!!

29/07/2015

Sterkte aan al die atlete met vanmiddag se landloop by Laerskool Oranjegloed!

Laerskool Goedehoop het n droom seisoen gehad met ons 0/9 , O/10 en O/11 Rugby spanne wat almal die Mpumalanga kampioens...
25/06/2015

Laerskool Goedehoop het n droom seisoen gehad met ons 0/9 , O/10 en O/11 Rugby spanne wat almal die Mpumalanga kampioenskappe gewen het. Baie geluk aan elke speler en Afrigter met julle wonderlike prestasie en dan ook n BAIE groot dankie aan elke ouer en ondersteuner wat elke wedstryd daar was om die spelers te ondersteun. Julle het Goedehoop se naam altyd hoog gehou.

11/06/2015

LANGNAWEEK 13 TOT 16 Junie
Die skool sluit môre om 12:00 vir die langnaweek. Die Maandag 15 Junie is ‘n skoolvakansiedag en Dinsdag, 16 Junie is Jeugdag.

Address

C/o Standord & Mauch Street
Secunda
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Goedehoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Goedehoop:

Shortcuts

Share