04/03/2026
Heerlike middag volwasse klas!
Dit maak my opgewonde wanneer ek sien dat ander ongewonde raak oor hul vordering in dans!
Daar is ook ‘n oggend klas vir volwassenes op Dinsdae 10:15-11:15. Kom loer gerus in. Eerste les is gratis.
Klasse by die Hervormde kerk in Rissik straat, Secunda
29/01/2026
20/12/2025
29/11/2025
15/11/2025
17/09/2025
14/08/2025