15/05/2026
๐๐๐ฅ๐๐ง๐ ๐ซ๐ข๐ค๐ ๐ค๐๐ง๐ง๐ข๐ฌ๐ ๐๐ฐ๐ข๐ง๐ :
Die Secoerie Facebook-blad sal nie meer gebruik word nie. Voortaan sal alle nuus, kommunikasie en hoogtepunte van beide die kleuterskool en Laerskool Secunda slegs op Laerskool Secunda se Facebook-blad gedeel word.
Volg gerus die blad om op hoogte te bly.
https://www.facebook.com/LaerskoolSecunda
By Laerskool Secunda is elke kind welkom. Hier glo ons dat elke kind โn wenner is!