Kleine Kosmossies Kleuterskool

Kleine Kosmossies Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleine Kosmossies Kleuterskool, School, 36 Selati, Secunda.

🏌️‍♀️⛳️ ONS EERSTE KLEINE KOSMOSSIES GHOLFDAG! 🌈💕Ons is baie opgewonde om ons heel eerste Kleine Kosmossies Gholfdag aan...
14/09/2026

🏌️‍♀️⛳️ ONS EERSTE KLEINE KOSMOSSIES GHOLFDAG! 🌈💕

Ons is baie opgewonde om ons heel eerste Kleine Kosmossies Gholfdag aan te kondig! 🎉

Kom geniet ’n lekker oggend van gholf, pret, wonderlike pryse en goeie geselskap, terwyl ons saam help om ’n blink toekoms vir ons Kosmossies te bou. 🌸💚

📅 Saterdag, 24 Oktober 2026
📍 Walker Park, Evander
🏌️ American Scramble | Tee-off 07:00–11:00
💰 R400 per speler

Al die opbrengste gaan 100% aan Kleine Kosmossies. ❤️

Of jy nou ’n speler, borg, besigheid of ondersteuner is – ons nooi jou uit om deel te wees van hierdie spesiale dag! 🌸

📞 Besprekings: Elseri – 081 218 9490

Kom speel ’n rondte. Maak ’n verskil. Groei saam met ons! 💕⛳️

11/08/2026
GELUKKIGE VROUEDAG! 🌸Aan al ons wonderlike Mamma’s, Oumas, Juffrouens en elke besondere vrou.“Sy is beklee met krag en w...
09/08/2026

GELUKKIGE VROUEDAG! 🌸

Aan al ons wonderlike Mamma’s, Oumas, Juffrouens en elke besondere vrou.

“Sy is beklee met krag en waardigheid,
en sy lag oor die dag wat kom.”
🌷 Spreuke 31:25 🌷

🎉🌸 KLEINE KOSMOSSIES WORD 5! 🌸🎉Vandag vier ons nie net ’n verjaarsdag nie – ons vier 5 ongelooflike jare van liefde, lag...
03/08/2026

🎉🌸 KLEINE KOSMOSSIES WORD 5! 🌸🎉

Vandag vier ons nie net ’n verjaarsdag nie – ons vier 5 ongelooflike jare van liefde, lag, leer en groei! 💖

Van die eerste klein treetjies tot die mooiste herinneringe… elke ouer, kind, juffrou, familie en vriend het gehelp om Kleine Kosmossies te maak wat dit vandag is. Julle is die rede waarom ons elke dag groei, droom en met soveel liefde kan doen wat ons doen. 🌈
Baie dankie dat julle deel is van ons Kosmos-familie. Ons sien uit na ’n week vol pret, verrassings en spesiale oomblikke saam met ons kosbare Kosmossies! 🥳

🌸 Kleine Kosmossies – Ons Groei Saam.

Ons kan nie meer wag nie!🌸Sien julle daar!🩵🩷
26/06/2026

Ons kan nie meer wag nie!🌸

Sien julle daar!🩵🩷

Gelukkige Vadersdag!🩵Kom ons wees dankbaar teenoor ons Hemelse Vader vir die wonderlike pa wat Hy in ons lewens geplaas ...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag!🩵

Kom ons wees dankbaar teenoor ons Hemelse Vader vir die wonderlike pa wat Hy in ons lewens geplaas het om ons op Sy paaie te lei. Ek bid dat jy krag sal ontvang en deur die Heilige Gees gelei sal word, elke tree van die pad.

’n Pa is waarlik ’n gawe van Bo, en die Skrif leer ons duidelik om ons ouers te eer – dis een van die Tien Gebooie, en die eerste een met ’n belofte. Soos dit in Efesiërs 6:2-3 staan: "Eer jou vader en jou moeder – dit is die eerste gebod met ’n belofte – sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde".

Laat ons ons dankbaarheid teenoor God wys vir die pa wat ons het. Mag hierdie woorde ’n seën vir hom wees. Wat ’n voorreg is dit tog om ’n pa in ons lewe te hê!

🩵🌸🩵🌸🩵

Ouma en Oupa dag is om die draai!🌸Oumas en Oupas is kosbare geskenke van bo af. 💕 Julle drukkies, stories, liefde en wys...
12/06/2026

Ouma en Oupa dag is om die draai!🌸

Oumas en Oupas is kosbare geskenke van bo af. 💕

Julle drukkies, stories, liefde en wysheid maak ons klein hartjies groot. Dankie dat julle ons help groei met soveel liefde en omgee. Ons waardeer julle meer as woorde kan sê.🩵

Ons het n plekkie oop vir liefdevolle juffie om by ons aan te sluit. 🩷🌸
08/06/2026

Ons het n plekkie oop vir liefdevolle juffie om by ons aan te sluit. 🩷🌸

Kom maak n draai, kom loer in by ons!🩷
05/06/2026

Kom maak n draai, kom loer in by ons!🩷

Ons het n plekkie vir n Juffie, kom word deel van ons span, hier groei ons saam!🩷🌸
02/06/2026

Ons het n plekkie vir n Juffie, kom word deel van ons span, hier groei ons saam!🩷🌸

Address

36 Selati
Secunda

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27812189490

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Kosmossies Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleine Kosmossies Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category