29/05/2026
Ons het vandag lekker gebak en brou. Juffrou het vir ons verskillende vorms lekkers gegee en ons moes dan ietsie maak uit dit uit, van ons het mannetjies gemaak en ander "Monster Trucks"🍪🍫😋
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Japsnoet Kleuterskool, Education, 106 Besterecta Street, Secunda.
29/05/2026
Ons het vandag lekker gebak en brou. Juffrou het vir ons verskillende vorms lekkers gegee en ons moes dan ietsie maak uit dit uit, van ons het mannetjies gemaak en ander "Monster Trucks"🍪🍫😋
Dit is lekker in Secunda!
Trots trots trots🎉🎉🎉
https://www.facebook.com/share/v/1BTam5MtHH/
24/05/2026
En so is ons op Kyknet, Kwêla Dorp van die Jaar video!
Dit is omtrent 'n video wat jou hart laat warm klop vir ons dorp.l❤️❤️❤️
Trotse Secunda Japsnoetjies 👌
Kyk wat doen 'n Blazer....
20/05/2026
Louise Brink, Opvoedkundige Sielkundige, het sommer vroeg-vroeg vanoggend 'n sessie met ons personeel gehou. Sy het gesels oor emosies regulasie in klasse. ❤️
18/05/2026
16/05/2026
Projekbestuurder maak seker die projek loop soos stroop👷🚧
Ons harte loop oor van dankbaarheid met die pad - projek.
Dankie BOPCONS CONSTRUCTION!! BopCons
06/05/2026
Groenstrook Gabbas🪴🌿
Ons waardeer julle baie, dit is so lekker om te speel en pret te hê in skoon parkie en groenstrook🙏
05/05/2026
Met so foto, 'n trein vol Japsnoetjies wat lag en gesels kan' n mens nie anders as om die Here se Genade te sien nie☀️
Mag elke Japsnoetjie die silverlyn raaksien in elke situasie, mag julle so lank moontlik kind wees, voorentoe kyk en julle oë op die Here hou.
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 16:00 |