Hoërskool Oosterland Skoolmethart

Hoërskool Oosterland Skoolmethart

Share

Hoërskool Oosterland skep vir elkeen ‘n geleentheid om te ontwikkel. Ons is 'n #skoolmethart! Die skool is gefokus op die ontwikkeling van elke kind.

Oosterland stuur graag leerders uit wat beskik oor al die lewenskwaliteite wat van hul gesogde volwassenes maak in die arbeidswêreld. Getrou aan ons leuse: Bewerk en Bewaar ons God se kinders.

Photos from Hoërskool Oosterland Skoolmethart's post 15/06/2026
14/06/2026

🏉 Baie geluk, Laerskool Trichardt & Kleuterskool🏆

Laerskool Trichardt se 1ste rugbyspan het 'n ongelooflike prestasie behaal deur as MPU Klein Skole Rugbykampioene te eindig!

Van almal by Hoërskool Oosterland wens ons julle spelers, afrigters en ondersteuners van harte geluk met hierdie welverdiende sukses. Julle harde werk, toewyding en spangees het beslis vrugte afgewerp.

Ons is trots op julle prestasie en wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe! 💙🏉

Laerskool Trichardt & Kleuterskool Nuus!

🏆1ste Span Rugby 🏆
Mpumalanga Kleinskole Wenners!

Vandag het ons Eerste Rugbyspan uitgedraf op die veld en die vrugte gepluk van harde werk en deursettingsvermoë.
Hulle het hulle harte uit gespeel deur hierdie seisoen en vandag het hulle harde werk, vrugte afgewerp.

These boys have a passion, not only for Rugby, but for Laerskool Trichardt and being part of a team. They played with true grit!

Baie geluk met die pragtige prestasie, manne!

Julle het sowaar VOLHARD!


14/06/2026

🏉 Baie geluk, Laerskool Trichardt & Kleuterskool 🏆

Laerskool Trichardt se O/10 rugbyspan het 'n ongelooflike prestasie behaal deur as MPU Klein Skole Rugbykampioene te eindig!

Van almal by Hoërskool Oosterland wens ons julle spelers, afrigters en ondersteuners van harte geluk met hierdie welverdiende sukses. Julle harde werk, toewyding en spangees het beslis vrugte afgewerp.

Ons is trots op julle prestasie en wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe! 💙🏉

🏆O/10 Rugby 🏆
Mpumalanga Kleinskole Wenners

Baie geluk aan ons Onder 10 Rugby Span wat vandag as Kleinskole Wenners weggestap het! Hulle is dalk ons 'klein' rugby manne, maar hulle harte is groot!!

Well done boys! Your hard work and dedication paid off. May this be the beginning of many more!

Ons is trots op julle.
Hou aan VOLHARD!

13/06/2026

🏉 Baie geluk, Laerskool Goedehoop Amptelik 🏆

Laerskool Goedehoop se 1ste rugbyspan het 'n ongelooflike prestasie behaal deur as MPU Groot Skole Rugbykampioene te eindig!

Van almal by Hoërskool Oosterland wens ons julle spelers, afrigters en ondersteuners geluk met hierdie welverdiende sukses. Julle harde werk, toewyding en spangees het beslis vrugte afgewerp.

Ons is trots op julle prestasie en wens julle alle sterkte toe vir die pad vorentoe! 💙🏉

RUGBY: 🏆NR. 1 IN MPUMALANGA GROOT SKOLE RUGBY! 🏆

Wat 'n ongelooflike prestasie!

Ons Eerste Rugbyspan het vandag gewys wat gebeur wanneer talent, harde werk, spanwerk en ware Goedehoop-gees saam op die veld stap. 💙🧡

Teen sterk teenstand het hierdie seuns hulle harte uitgespeel en hul plek as die Nr. 1 Groot Skole Rugbyspan in Mpumalanga verdien. Julle het nie net wedstryde gewen nie, maar ook die respek van elke ondersteuner langs die veld.

Ons is ongelooflik trots op elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel is van hierdie besondere reis.

Julle dra die blou, oranje en wit met trots.
Julle leef "Groei en Bloei".
Julle is kampioene! 🏉🔥






Photos from Hoërskool Oosterland Skoolmethart's post 11/06/2026

🤝 ONDERSTEUN WIE ONS ONDERSTEUN! 🤝

Wanneer plaaslike besighede ons skool ondersteun, help hulle om geleenthede vir ons leerders te skep en 'n verskil in ons gemeenskap te maak. Kom ons wys ons waardering deur hulle ook te ondersteun!

🚗 Besoek NTT Nissan Secunda & NTT BYD Secunda vir uitstekende diens en kwaliteit produkte.

Koop plaaslik. Ondersteun plaaslik. Bou saam aan ons gemeenskap.



🤝 SUPPORT THOSE WHO SUPPORT US! 🤝

When local businesses support our school, they help create opportunities for our learners and make a positive impact in our community. Let's show our appreciation by supporting them too!

🚗 Visit NTT Nissan Secunda & NTT BYD Secunda for excellent service and quality products.

Shop local. Support local. Build our community together.

11/06/2026
09/06/2026

Oregon Spur Steak Ranch Panarottis Secunda

Want your school to be the top-listed School/college in Secunda?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Drakensberg Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 13:30