25/05/2026
Edu Prosperi
Waar elke kind se onderrig eerste kom.
25/05/2026
Kyk net hoe dra ons Graad 12’s hul laaste skooljaar met styl!
Maar hierdie blazers dra meer as net ‘n logo — dit dra herinneringe, vriendskappe en groot drome!
15/05/2026
COLOUR INSIDE OUT – R***e 2026
Maak gereed vir ’n aand vol kleur, lag, musiek en ongelooflike talent!
Kom ondersteun ons leerders by hierdie opwindende r***e wat beslis almal se harte gaan steel.
📅 23 & 24 Julie
🕠 17:30 vir 18:00
📍 Laerskool Goedehoop
EARLY BIRD kaartjies is te koop vanaf 24 – 29 Mei!
Early Bird Pryse:
Volwassenes – R85
Kinders onder 12 – R35
Moenie uitmis nie — kry jou kaartjies betyds!
14/05/2026
🌟 GIVE YOUR CHILD THE GIFT OF BETTER LEARNING, FOCUS & CONFIDENCE 🌟
For a limited time only, our Tomatis TalksUp Sound Therapy Device is available at an incredible 50% OFF!
The Tomatis TalksUp device is designed to support:
✔ Attention and concentration
✔ Listening and language skills
✔ Emotional regulation
✔ Learning and academic performance
✔ Confidence and communication
✔ Sensory Modulation
This is an amazing opportunity to invest in your child’s development at half the price.
📍Limited spaces available
📞 071 480 5847 - Contact us today via WhatsApp to find out more or to book your consultation before the special ends!
13/05/2026
Op soek na ’n hoërskool waar jou kind méér as net ’n nommer is?
By Edu Prosperi glo ons dat elke leerder gesien, gehoor en waardeer moet word. Met kleinskaalse klasse, individuele aandag en ’n ondersteunende omgewing help ons leerders om hul volle potensiaal te bereik.
Ons fokus nie net op akademie nie, maar ook op groei, selfvertroue en die bou van ’n plek waar kinders waarlik tuis voel.
📍 Kom besoek gerus ons hoërskool en ervaar self die verskil!
Ons nooi alle ouers en leerders uit om te kom kyk wat Edu Prosperi uniek maak.
📞 Kontak Lynette: 082 559 3033
📧 [email protected]
13/05/2026
Werk werk werk… dalk moet ons bank!
Ons Gr 8’s en Gr 10’s het gister ‘n welverdiende “bank-dag” geniet met ‘n lekker fliek en pizza daarna!
Dankie aan al die leerders vir julle harde werk en goeie gees deur die kwartaal. Julle verdien dit!
10/05/2026
Moedersdag 2026
Dankie vir julle liefde, opoffering en ondersteuning. Julle maak elke dag ‘n verskil in julle kinders se lewens.
Ons onderwysers het vandag bietjie die leerders tydens pouse uitgedaag met vinnige en fisiese d**k-aktiwiteite 🧠💪
Wie d**k julle het gewen in Prosperi Pouse Pret? 😄🏆
Leerders of onderwysers… of was dit dalk ’n gelykop uitslag? 👀
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
10 Steelpoort Street
Secunda
2302
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 13:00 |