28/10/2024
📢Grace Upon Grace het belangrike nuus om te deel: 📢
Dit is met Å„ swaar hart om te laatweet dat Grace Upon Grace leersentrum einde van 2024 ons deure sluit in Schweizer-Reneke.
Ons verhuis 2025 na Potchefstroom.
Ek wil vir elke mamma en pappa , kind en persoon dankie sê wat Grace so mooi ondersteun het. Ek het ń ongeloooflik diep waardeering vir julle!!
Grace maak wel toe maar daar is nog tuisonderrig opsies beskikbaar in Schweizer-Reneke
Riëtte Nel:
073 147 0402
sal beskikbaar wees vir graad 7, 8 en 9 leerders.
En
Nadia Janse Van Rensburg: 0725854642
Sal beskikbaar wees vir graad 1 tot 3 leerders.
Kontak hulle gerus vir meer inligting.
Baie groete
Johanita Venter .🌈🌈