Giggel Goggas Kleuterskool

Giggel Goggas Kleuterskool Welkom by ons Facebook blad! Hier wil ons graag inligting,nuus, gebeurtenisse en fototjies rakende ons skooltjies met julle deel.

Gr. RR - Hier is dit groot pret, ons word elke dag slimmer en ons glo in onsself.
28/02/2026

Gr. RR - Hier is dit groot pret, ons word elke dag slimmer en ons glo in onsself.

🔵🟢🟣Skittles🔴🟠🟡 vir ons praktiese bybelles om vir die maatjies te wys wat gebed kan doen, dit is die water (gebed) wat on...
28/02/2026

🔵🟢🟣Skittles🔴🟠🟡 vir ons praktiese bybelles om vir die maatjies te wys wat gebed kan doen, dit is die water (gebed) wat ons by die skittles gegooi het en Jesus doen die res. As jy bid sal die vrug van die Gees ook soos die reënboog in jou hart groei. 🙏🏻 Galasiërs 5:22-23

Hier is van ons 2-3 jarige klassie se aktiwiteite. Navorsing het bewys dat kinders baie vinniger en makliker leer deur s...
28/02/2026

Hier is van ons 2-3 jarige klassie se aktiwiteite. Navorsing het bewys dat kinders baie vinniger en makliker leer deur speel. En daarom leer ons sommer so speel speel hier by Giggel Goggas. Dankie vir elke aktiwiteit wat jy soveel pret maak vir ons maatjies Juf. Hesmé 🤗

In ons 1-2 jarige klassie fokus ons deur al ons aktiwiteite reeds op Sensoriese ontwikkeling, Grootmotoriese vaardighede...
28/02/2026

In ons 1-2 jarige klassie fokus ons deur al ons aktiwiteite reeds op Sensoriese ontwikkeling, Grootmotoriese vaardighede, Fynmototiese koörsinasie en Perseptuele ontwikkeling om die fondasie en mure van ons kleuters se huisies stewig te lê vir akademiese en skoolverwante vaardighede wat eendag die dak van hul huisies sal wees. Baie dankie vir elke aktiwietie wat jy soveel pret maak vir ons maatjies Juf. Limé 🤗

28/02/2026

Praktiese bybelles - 1 Johannes 1:9 - Wat sonde in ons hartjies kan doen, maar Jesus vergewe ons sonde as ons Hom vra. Ons nooi Jesus om in ons hartjies te kom woon, want dan sal Hy ons nooit weer verlaat nie. 🤍🙏🏻🤍

13/12/2025

Praktiese Bybelles… Spreuke 3:5 leer dat jy op die Here moet vertrou met jou hele hart, en nie op jou eie verstand of insig moet staatmaak nie.

🧩🫟🧡Speel speel word ons slim hier by Giggel Goggas 🐞 🐝 🐛
13/12/2025

🧩🫟🧡Speel speel word ons slim hier by Giggel Goggas 🐞 🐝 🐛

❤️Hoe rooier hoe mooier❤️‘n Spesiale dankie aan JBJ Machinery vir die borg van ons mooi rooi fietsies.  Julle het baie h...
06/12/2025

❤️Hoe rooier hoe mooier❤️
‘n Spesiale dankie aan JBJ Machinery vir die borg van ons mooi rooi fietsies. Julle het baie hartjies opgewonde en bly gemaak. 🤗❤️🤗 Jbj Machinery Schweizer-Reneke

Praktiese bybelles van die week 🤲🏻So bid ons 🙏🏻Jokobus 5: Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.
01/11/2025

Praktiese bybelles van die week 🤲🏻
So bid ons 🙏🏻
Jokobus 5: Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.

Tema van die week: 🪱 Wurms 🐛 20-24 Oktober. Vorms🟢🔺🟨🔷 en Ruimtelike bewustheid.Patrone help met vroeë konsepte van Wisku...
26/10/2025

Tema van die week: 🪱 Wurms 🐛 20-24 Oktober. Vorms🟢🔺🟨🔷 en Ruimtelike bewustheid.
Patrone help met vroeë konsepte van Wiskunde.

Maatjies help om die tuin op te knap 🪴  Hoenderhen 🐓 kom loer in terwyl ons regpak.🥎Ons werk aan ons Ouditiewe vaardighe...
19/10/2025

Maatjies help om die tuin op te knap 🪴 Hoenderhen 🐓 kom loer in terwyl ons regpak.
🥎Ons werk aan ons Ouditiewe vaardighede (stel kinders in staat om te onderskei tussen verskillende toonhoogtes, volumes, ritmes en bronne van klanke en woorde, wat onder andere aansienlike voordele vir lees inhou), so ook koördinasie en balvaardighede. 🐞

Address

Buitenstraat 67
Schweizer-Reineke
2780

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Giggel Goggas Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category