17/10/2016
Alle oud leerders. Kom wees deel van die skool se 90 jarige feesvieringe in 2017. Besoek die skool se webtuiste http://hsharties.co.za en vul die datavorm in. Jy sal dan op hoogte gehou word van alle reëlings.
http://hsharties.co.za/90th-birthday-celebration-2017/