Akkerdoppies speelgroepie

Akkerdoppies speelgroepie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Akkerdoppies speelgroepie, Childcare service, 12 Amatole Street, Sasolburg.

n Tweede huis vir klein hartjies
Ons skep n liefdevolle , huislike omgewing waar kinders gemaklik kan leer , speel en hulself wees
Hier voel elke kind geliefd , veilig en tuis

Gigi kry baie liefde vandag 🤩🩷🩷🩷
29/09/2026

Gigi kry baie liefde vandag 🤩🩷🩷🩷

🌈☀️ VAKANSIE, VAKANSIE – HOERA! ☀️🌈Geen werkies, geen boekies, net speel en plesier,want die Akkerdoppies-maatjies rus n...
28/09/2026

🌈☀️ VAKANSIE, VAKANSIE – HOERA! ☀️🌈

Geen werkies, geen boekies, net speel en plesier,
want die Akkerdoppies-maatjies rus nou ’n bietjie hier! 🥰

Spring, lag, speel en geniet die son,
maak vakansieherinneringe – tonne en tonne! 🌸🦋

Slaap lekker, kuier baie en eet ietsie soet, 🍭
doen alles wat ’n vakansiemaatjie moet! 😜

Geniet julle vakansie, klein maatjies! 💛
Rus lekker en speel sommer baie,
want Juffrou Candice wag vir julle wanneer die vakansie verby is! 🥹🌻

🍂 Akkerdoppies – waar klein hartjies groot pret beleef! 🍂

🇿🇦❤️ ’n GROOT sukses! ❤️🇿🇦Baie dankie aan al ons mamma’s en pappa’s wat so mooi moeite gedoen het met die maatjies se Er...
27/09/2026

🇿🇦❤️ ’n GROOT sukses! ❤️🇿🇦

Baie dankie aan al ons mamma’s en pappa’s wat so mooi moeite gedoen het met die maatjies se Erfenisdag-klere! 🥰✨

Dit was ’n heerlike dag vol pret, kultuur, lekker kos en groot glimlaggies! 🇿🇦🌭🎉 Ons maatjies het dit sommer baie geniet en ons is so dankbaar dat ons hierdie spesiale dag saam kon vier. ❤️

Akkerdoppies se Erfenisdag was beslis een vir die boeke! 🇿🇦🥹❤️

Baie dankie vir elke ouer se moeite en ondersteuning! 🌸

21/09/2026

Tema van die week : Tandarts 🦷🪥

🇿🇦❤️ ERFENISDAG BY AKKERDOPPIES! ❤️🇿🇦Liewe mamma’s en pappa’s 🌸Op Woensdag, 23 September vier ons Erfenisdag by Akkerdop...
14/09/2026

🇿🇦❤️ ERFENISDAG BY AKKERDOPPIES! ❤️🇿🇦

Liewe mamma’s en pappa’s 🌸

Op Woensdag, 23 September vier ons Erfenisdag by Akkerdoppies! 🇿🇦✨

Die maatjies kan asseblief hul mooiste Erfenis-/kulturele klere aantrek. 👗👒🇿🇦

Ons gaan vir ons maatjies lekker boerewors-hotdogs maak om die dag ekstra spesiaal te maak! 🌭🤩
Ons sien baie uit na ’n lekker dag vol kultuur, pret, laggies en saamwees! 🥰

🧦🌈 ’n Groot DANKIE aan al ons Akkerdoppies-mamma’s en pappa’s! 🌈🧦Baie baie dankie aan elke ouer wat vandag ekstra moeite...
14/09/2026

🧦🌈 ’n Groot DANKIE aan al ons Akkerdoppies-mamma’s en pappa’s! 🌈🧦

Baie baie dankie aan elke ouer wat vandag ekstra moeite gedoen het met Crazy Socks Day! 🥰🧦 Julle kleintjies se snaakse, kleurvolle en kreatiewe sokkies het sommer die dag ekstra spesiaal gemaak! 😂💗

Dit is so lekker om te sien hoe julle saam met ons deelneem aan al die klein spesiale oomblikke by Akkerdoppies. 🥹🌰❤️

Dankie dat julle altyd so lekker saam speel! 🧦✨
Liefde❤️❤️

Liggaamsoefeninge voor slaaptyd😜💙🩵🩷
10/09/2026

Liggaamsoefeninge voor slaaptyd😜💙🩵🩷

🧦🌈 CRAZY SOCK DAY BY AKKERDOPPIES! 🌈🧦Trek vir ons jou maatjie se kleurvolste, snaakste en malste sokkies aan en kom ons ...
08/09/2026

🧦🌈 CRAZY SOCK DAY BY AKKERDOPPIES! 🌈🧦

Trek vir ons jou maatjie se kleurvolste, snaakste en malste sokkies aan en kom ons maak die dag ekstra vrolik en vol pret! 🤪🌈✨

Ons kan nie wag om al die mooi en mal sokkies te sien nie!😜🤩

🌸🩷🌸🩷
01/09/2026

🌸🩷🌸🩷

Address

12 Amatole Street
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 14:00

Telephone

+27834055696

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Akkerdoppies speelgroepie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Akkerdoppies speelgroepie:

Shortcuts

Share