Primêre Skool Fonteine

Primêre Skool Fonteine Leerders vandag... Leiers môre! Kom bou jou toekoms hier.

24/09/2026
Baie geluk, Meneer Johan, mag dit ń dag vol seëninge wees! 🎈
09/09/2026

Baie geluk, Meneer Johan, mag dit ń dag vol seëninge wees! 🎈

🏑 HOKKIEDAG!🏑Ons Hokkiedag was ’n groot sukses!🎉Ten spyte van die wind en koue weer, het al die spelers deurgedruk, hul ...
07/09/2026

🏑 HOKKIEDAG!🏑

Ons Hokkiedag was ’n groot sukses!🎉

Ten spyte van die wind en koue weer, het al die spelers deurgedruk, hul beste gegee en met hart en passie gespeel. Ons is ongelooflik trots op elke speler se deursettingsvermoë en sportmanskap! 💪❤️

’n Groot dankie aan al die skole wat die dag saam met ons geniet het. Julle het bygedra tot ’n wonderlike dag vol goeie sport, pret en herinneringe! 🏑✨

Tot volgende keer!🏆



07/09/2026

Address

35 Vlaardingen Street
Sasolburg
1947

Telephone

+27169760986

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Primêre Skool Fonteine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Primêre Skool Fonteine:

Shortcuts

Share

Category