Kleine Fonteine Kleuterskool

Kleine Fonteine Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleine Fonteine Kleuterskool, School, 35 Vlaardingen straat, Sasolburg.

23/09/2026
En so kom ons Mini-krieketseisoen tot ’n einde! Wat ’n ongelooflike seisoen vol pret, spanwerk, nuwe vaardighede en kosb...
17/09/2026

En so kom ons Mini-krieketseisoen tot ’n einde!

Wat ’n ongelooflike seisoen vol pret, spanwerk, nuwe vaardighede en kosbare herinneringe! Ons is so trots op elke klein krieketspeler wat elke week hul beste gegee het.

Van die eerste boulbeurt tot die laaste lopie – elke oomblik was spesiaal.
Mag hulle liefde vir krieket nog lank aanhou groei.

Dankie vir die lekkergoed waarmee so 'n lekker seisoen afgesluit kon word.

16/09/2026
Lentedag vieringe 2026! Al was dit nou 'n koue, nat en winderige lentedag, het ons steeds die nuwe seisoen gevier met 'n...
07/09/2026

Lentedag vieringe 2026!

Al was dit nou 'n koue, nat en winderige lentedag, het ons steeds die nuwe seisoen gevier met 'n piekniek! Ons is dankbaar vir die reën en sien uit na kaalvoet skool toe kom.

Mini-hokkie afsluiting 2026: Wat 'n lekker hokkie seisoen! Dit was 'n voorreg om hulle te kon sien groei na uitstekende ...
05/09/2026

Mini-hokkie afsluiting 2026:

Wat 'n lekker hokkie seisoen! Dit was 'n voorreg om hulle te kon sien groei na uitstekende hokkie bokkies.

Dankie aan elke skool wat vir die dogtertjies die geleentheid gebied het om te kon speel.

Onthou altyd - Dit gaan nie oor hoe groot jy is nie, maar oor hoe groot jy speel.

Dankie aan elke maat wat blommetjies gebring het! Dit was lekker om ons hande vuil te maak en die kleuterskool se tuin t...
03/09/2026

Dankie aan elke maat wat blommetjies gebring het! Dit was lekker om ons hande vuil te maak en die kleuterskool se tuin te versier. Ons is reg vir die lente en kaalvoet buitekant speel.

Kunstefees 2026 Hierdie Graad RR en R kleuters het geteken en ingekleur dat die stof staan. Natuurlik moes daar ook iewe...
31/08/2026

Kunstefees 2026

Hierdie Graad RR en R kleuters het geteken en ingekleur dat die stof staan. Natuurlik moes daar ook iewers blinkertjies 'n verskyning maak. Ons is trots op elkeen van julle. Wel gedaan!

Kunstefees 2026 Ons is baie trots op die Graad RR en R kleuters wat aan die poësie afdeling van die Vaaldriehoek Kunstef...
31/08/2026

Kunstefees 2026

Ons is baie trots op die Graad RR en R kleuters wat aan die poësie afdeling van die Vaaldriehoek Kunstefees deelgeneem het. Wel gedaan!

Address

35 Vlaardingen Straat
Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:30
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 13:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleine Fonteine Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kleine Fonteine Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category