19/08/2026
🏏 BAIE GELUK AAN ONS KRIEKETSPELERS! 🏏
Baie geluk aan die volgende krieketspelers van Hoërskool Sasolburg wat in die onderskeie Fezile Dabi-spanne opgeneem is! 👏🔥
👧 Fezile Dabi Dogtersspan
• Erika Meyer
🏏 Fezile Dabi o/16-span
• Adriaan vd Merwe
• Ayden Castles
• Lindo Radabe
• Dean Harris
• Owethu Dube
• Kgeti Thabane
• Henco Roets
• Ethan Horak
Afrigter: Mnr. Luan Loubser
🏏 Fezile Dabi o/18-span
• Liam Singleton
• Jan-Hendrik Espach
• Stephan Roets
• Arkupal Arkupal
• Nathan Bower
• Musa Mtshweni
• Juan van Niekerk
• Lwanele Kubheka
Afrigter: Mnr. SW Smit
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! 🎉👏 Julle harde werk en toewyding word raakgesien.
Baie geluk en sterkte met die komende wedstryde! 💙💛❤️
18/08/2026
Hockey Farewell Function
Sasol High said goodbye to their grade 12 hockey players during a function on 17 August.
18/08/2026
A huge congratulations to Marli Moller, the winner of our Marshmallow Golf Game!
Well played, Marli! We hope you enjoy your prize.
Thank you to everyone who entered and joined us on the day. Your support helped make it a great success!
18/08/2026
Twee van ons vier tienertonele het Vrydag hul debuut by die FAK Allegretto toneelfees gemaak.
"Auntie Sosiaal" stap weg met 'n brons vir die algehele produksie. Hulle het ook ses ekstra brons sertifikate waaronder een vir spel aan Abbigail Fourie toegeken is en vier silwer vir tegniese aspekte, beligtingsoperateur (Thomas Dannhauser), klankoperateur (Tyron Roux) en verhoogbestuur (JP van Huyssteen).
"Kopieër. Plak. Kanselleer." het ook met 'n brons weggestap, insluitend nog vier brons sertifikate waaronder Kylen Kruger een vir spel ontvang. Hulle ontvang ook ses silwer vir tegniese aspekte, beligtingsoperateur (Thomas Dannhauser), klankoperateur (Tyron Roux) en verhoogbestuur en -hulp (JP van Huyssteen, Liam Singleton, Duncan Birkenstock).
Ons is báie trots op elkeen van die leerders wat vir die eerste keer deel was van 'n toneel en só goed presteer het.
18/08/2026
🏌️♂️⛳️ GELUKWENSING AAN ONS DRIE VAALDRIEHOEK GHOLFSTERRE! 🏆
Baie geluk aan Ayden Bolton, Christopher Smith en Christopher Brenkman met hulle puik prestasie en insluiting in die Vaaldriehoek Gholfspan! 👏⛳️
Ons is ongelooflik trots op julle en weet julle sal Hoërskool Sasolburg met trots verteenwoordig. 🇿🇦💙💛❤️
Baie geluk, manne! Mag julle die Vaaldriehoek-span sterk verteenwoordig en elke hou geniet! 🏌️♂️🔥
SHS staan agter julle! 💙💛❤️
14/08/2026
Sasolburg High School Golf Day
SHS Golf day was held at the beautiful Heron Banks Golf Club.
The day, organized by Tanya du Plessis, SW Smit and Dr. Joël de Lange, was a huge success. Angelique Ge**er (prominent actress and television presenter), Alwyn Hollenbach (Cheetah and Lions rugby player),
Chris Vermaak (Leopards, NWU player of the year 2021 and 2022) and Chaka Willemse (Leopards Head Coach 2008-2010, Mpumalanga Pumas captain) was the guest speakers.