07/09/2026
Ons glo dat elke kind uniek is en die geleentheid verdien om hul volle Godgegewe potensiaal te bereik en te floreer — beide akademies en in elke area van hulle ontwikkeling as individu.
Ons bied begeleiding vir leerders wat die Impaq-kurrikulum volg, waar tradisionele waardes, geloof en akademiese uitnemendheid hand aan hand loop.
Die Coram Deo -voordeel:
-Christelike Fondament: Bybelse beginsels en die kweek van Christelike waardes vorm die hart van ons daaglikse roetine.
-Moedertaalonderrig (Afrikaans): Ons glo dat leerders die beste begryp en presteer wanneer hulle in hul eie moedertaal onderrig en ondersteun word.
-Veilige & Huislike Omgewing: 'n Plek waar kinders hulself kan wees, geborge voel en met selfvertroue kan vrae vra.
-Klein klasse met nie meer as 10 leerders per groep nie.
Registrasies vir Graad R-6 nou oop vir 2027
Enkele plek beskikbaar
Whatsapp 071 433 1005om die inligtingsdokument te ontvang