Kleuterland Kleuterskool Sannieshof

Kleuterland Kleuterskool Sannieshof Pre Primêre Kleuterskool

Wat is hier aan die gebeur?Ons is so opgewonde oor wat gaan kom! Hou die spasie dop!
07/09/2026

Wat is hier aan die gebeur?
Ons is so opgewonde oor wat gaan kom!
Hou die spasie dop!

Die juffies het ook soos goggas aangetrek vir Lentedag! 🐛 🦋🐌🐝🪲🐞🐝🐜🪰Dankie vir jul gees en vir al die pret!
05/09/2026

Die juffies het ook soos goggas aangetrek vir Lentedag! 🐛 🦋🐌🐝🪲🐞🐝🐜🪰
Dankie vir jul gees en vir al die pret!

Die woeste wind van gister, laat ons nie mismoeidig voel nie!Ons geniet ons dag met 'n lekker roomys!
05/09/2026

Die woeste wind van gister, laat ons nie mismoeidig voel nie!
Ons geniet ons dag met 'n lekker roomys!

05/09/2026
05/09/2026
Ons kan nie wag om Vrydag al die Lentegoggas by ons skool te sien kriewel en krajoel nie!
01/09/2026

Ons kan nie wag om Vrydag al die Lentegoggas by ons skool te sien kriewel en krajoel nie!

Die Graad R maats het vir Lentedag saadjies geplant. Hou die spasie dop om te sien hoe mooi groei hul plantjies.
01/09/2026

Die Graad R maats het vir Lentedag saadjies geplant. Hou die spasie dop om te sien hoe mooi groei hul plantjies.

My Maat Pieter - DIE BOEKmet Carien van den Berg (Pieter se mamma). Pieter is 'n maat in ons kleuterskool. Pieter het Ou...
01/09/2026

My Maat Pieter - DIE BOEK
met Carien van den Berg (Pieter se mamma).

Pieter is 'n maat in ons kleuterskool.
Pieter het Outisme.
Pieter doen dinge anders.

Maar,
ons is baie lief vir Pieter. Net soos hy is.

Mamma Carien het 'n boekvoorlesing vandag by ons kleuterskool gehad.
Hierdie boekie maak dat die maats vir Pieter, beter verstaan.
Dis nie net vir Pieter in ons skooltjie nie, maar ook vir 'n Pieter by jou skool, of in jou familie of by iemand wat jy ken. Bestel nou jou eie boek.

DIE is 'n baie lekker hulpmiddel wat kinders wys dat ons elkeen uniek uit God se hand geskape is, en elkeen se brein werk anders.

Baie dankie Mamma Carien wat elke maat in ons kleuterskool vandag geseën het met hul eie "My Maat Pieter" - boek.
Wat 'n voorreg! ♥️♥️♥️♥️♥️

Address

Laerskool Sannieshof
Sannieshof
2760

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:30

Telephone

0186830172

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuterland Kleuterskool Sannieshof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category