Wiskundemetmargie

Wiskundemetmargie 'n Afrikaanse wiskunde studiekanaal vir Graad 8 - Graad 12. Jy kan my op YouTube en Instagram ook vind.

05/08/2024

29/07/2024
Partykeer is ons so gewoond aan ons huidige roetine dat ons nie kanse raaksien nie. Hier is inspirasie vir plekke in jou...
01/07/2024

Partykeer is ons so gewoond aan ons huidige roetine dat ons nie kanse raaksien nie. Hier is inspirasie vir plekke in jou dag wara jy tyd kan maak te studeer!

Die eksamen tydperk is al hoe nader. Onthou om jouself reg op te stel om die stressvolle tye te verminder.              ...
06/05/2024

Die eksamen tydperk is al hoe nader. Onthou om jouself reg op te stel om die stressvolle tye te verminder.

Haal diep asem. Jy gaan ok wees
22/04/2024

Haal diep asem. Jy gaan ok wees

Ons almal het dae waar ons net nie iets wil doen nie. Moenie daai dae 'n gewoonte maak nie. Probeer die tips hier om jou...
01/04/2024

Ons almal het dae waar ons net nie iets wil doen nie. Moenie daai dae 'n gewoonte maak nie. Probeer die tips hier om jouself aan die gang te kry

Aktiewe hersiening bedoel jy hanteer iets soos 'n toets - jy probeer moeiliker oefeninge of oefen probleme wat jy nog ni...
11/03/2024

Aktiewe hersiening bedoel jy hanteer iets soos 'n toets - jy probeer moeiliker oefeninge of oefen probleme wat jy nog nie voorheen gesien het nie.

Of jy probeer iets (soos die konsep of metode) aan iemand verduidelik l.

Dan kyk jy waar jy vassit - dit is die plek waar jy tyd moet gaan spandeer en verbeter.

Hier is 'n paar wenke om jou studies te verbeter 😊
19/02/2024

Hier is 'n paar wenke om jou studies te verbeter 😊

Het jy ander goeie wenke? Laat ons in die comments weet πŸ‘‡
22/01/2024

Het jy ander goeie wenke? Laat ons in die comments weet πŸ‘‡

Hey almal πŸ‘‹Welkom by 'n nuwe jaar! Ek hoop dat dit vir almal baie voorspoedig sal wees 😊Sien julle in al die opkomende v...
15/01/2024

Hey almal πŸ‘‹

Welkom by 'n nuwe jaar! Ek hoop dat dit vir almal baie voorspoedig sal wees 😊

Sien julle in al die opkomende video's en studiewenke πŸ“šπŸ“–πŸ“Ή

Party dae is dit net moeiliker om te fokus. Probeer die wenke om makliker aan die studeer te kom                        ...
29/05/2023

Party dae is dit net moeiliker om te fokus. Probeer die wenke om makliker aan die studeer te kom

Party dae is dit net moeiliker om te studeer, want daar is baie wat aangaan. Hier is 'n paar maniere om minder angstig t...
03/04/2023

Party dae is dit net moeiliker om te studeer, want daar is baie wat aangaan. Hier is 'n paar maniere om minder angstig te voel.

Address

Sandton

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wiskundemetmargie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share