Seemeeu Park is 'n preprimêre skool waar jong kinders onder bekwame leiding gereed gemaak word vir skool en die lewe. Die skool is geleë binne 'n natuurbewaringsgebied waar jy dikwels net die gelag van die kinders, geproes van die perde by die perdestalle langsaan, tarentale, seemeeue en die branders hoor.
****************
Seemeeu Park is a pre-primary school where children are being prepared fo
r school and life in general. The school is situated within a nature conservation area where, apart from children laughing, you hear only the sounds of the horses at the next door stables, seaguls, guinea-fowl and crashing waves.