17/11/2019
Presient vir Mozart
By Music Loving vat ek elke kind nes hulle is, vat elk een op sy eie pas en passie en ons speel n hand uit n klaskamer uit�
Wanneer ‘n kind voordurend betroke is met musiek, ‘n ouderdom toepaslike, sosiale aanvaarbare omgewing het, trek hulle voordeel uit baie vlakke:
Lees
Hulle bemeester klankvorming, spreek taal en begripvaardighede wat die grondslag lê vir lees. Kwantitatiewe
Bou n ruim redinasie vaardigheid wat nodig is vir Wiskunde en Wetenskap. Sosiaal Hulle ontwikkel sosiale en emosionele vaardighede wat n
17/11/2019
Presient vir Mozart
Jomanda
16/11/2019
Gr6 prakties
16/11/2019
Presentjies 2019
Lekker musiek
Duet gespeel deur Inay
Jumping Jave played by Lisa
Eie komposisie
20/10/2019
Konsert 2019 / Concert 2019
KONSERT 2019 / CONCERT 2019
Hannes Pianist
(Die videos is spesifiek afgeneem om die idintiteit van elke student te bewaar / The video is recored specifically to protect every students identity)
KONSERT 2019 / CONCERT 2019
Die Little Musikante is tussen die ouderdom van 3 en 6 jaar.
The Little Musicians is between the ages of 3 and 6 years.
Zandri Little Violinist
(Die videos is spesifiek afgeneem om die idintiteit van elke student te bewaar / The video is recored specifically to protect every students identity)