Kiddio Speelskool

Kiddio Speelskool Ons is ñ klein skool. Waar elke kind individuele aandag kry. Ons skool bestaan uit 2 klasse (3-4jr

09/12/2024

Na 22jr van vreugde, liefde, hartseer, ondersteuning en wonderlike herrinneringe maak Kiddio Speelskool toe.
Met God aan ons sy het ons almal 'n wedloop voltooi.
Dankie aan ouers, kinders, Emily, Maria en al die uitmuntende onderwyseresse, skoolhoofde, skoolonderwysers, skole kantoordames en aktiwiteitsmense aan jul groot hulp en liefde al die jare.
Ek wens almal net die Beste en Seënwense toe vir julle toekoms, prestasies vorentoe.
Ek volg julle op FB! Stuur maar vir my whatsapp hoe dit nog gaan.
Seëngroete en baie liefde!
Juf. Charlmarie 💖

Feeling 22 🎉🎉Baie geluk met Kiddio Speelskool se 22ste verjaarsdag dankie Hemelse Vader vir al die genade, genot en lief...
06/09/2024

Feeling 22 🎉🎉

Baie geluk met Kiddio Speelskool se 22ste verjaarsdag dankie Hemelse Vader vir al die genade, genot en liefde🙏🏻❤️

'n Pa beskerm,luister,troos,verstaan, gee drukkies & is altyd daar❤️Geseënde Vadersdag aan al ons pappa's🩵
16/06/2024

'n Pa beskerm,luister,troos,verstaan, gee drukkies & is altyd daar❤️
Geseënde Vadersdag aan al ons pappa's🩵

14/06/2024
Kwartaal 2 afsluiting! Fliekdag🦕🦖 bederf met hot chocolate☕️,chippies🍿 en fizzers🍬. Vir die maats wat op vakansie gaan v...
14/06/2024

Kwartaal 2 afsluiting!
Fliekdag🦕🦖 bederf met hot chocolate☕️,chippies🍿 en fizzers🍬.
Vir die maats wat op vakansie gaan veilig ry en lekker rus ons sien julle na die vakansie!

Ons sê baie sterkte vir Juf Charlmarie,haar sussie is gister oorlede. Ons d**k aan juf aan hul en hou juf hul in ons geb...
10/06/2024

Ons sê baie sterkte vir Juf Charlmarie,haar sussie is gister oorlede.
Ons d**k aan juf aan hul en hou juf hul in ons gebede❤️🙏🏻

Ons het Vrydag juf Yolandi se verjaarsdag gevier. Baie geluk met jou verjaarsdag juf YolandiOns wens vir haar 'n mooi ge...
09/06/2024

Ons het Vrydag juf Yolandi se verjaarsdag gevier. Baie geluk met jou verjaarsdag juf Yolandi
Ons wens vir haar 'n mooi geseënde jaar toe.❤️🎂🎉

Die mooiste meesterstuk uit die hart van God is die hart van 'n ma❤️Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike mamma's🩷
12/05/2024

Die mooiste meesterstuk uit die hart van God is die hart van 'n ma❤️
Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike mamma's🩷

07/05/2024
💛🧡💚🏅🏆
06/04/2024

💛🧡💚
🏅🏆

Atletiek 2024🦖🦕
06/04/2024

Atletiek 2024
🦖🦕

Welkom terug! 💛🧡💚
03/04/2024

Welkom terug! 💛🧡💚

Address

63 Leurik Avenue
Rustenburg
0299

Telephone

0828213660

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kiddio Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category