HuisKruger RHS

HuisKruger RHS

Share

Van jong lat tot opgevoede jong volwassene met Christelike waardes wat sy drome najaag en uitleef.

Photos from Hoërskool Rustenburg's post 10/09/2025
05/09/2025

Baie geluk aan mnr. Etienne von Gericke!
Hy is amptelik aangestel as Departementshoof van Tegnologie in die bestuur van RTT, IT, IGO en Tegnologie.

Ons is ongelooflik trots op jou en sien uit na die inspirasie en leiding wat jy in hierdie rol gaan bring. 💻📚✨

03/07/2025

12 van 12! Lank, Langer, Jonathan...

🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉
Baie geluk aan hierdie 12 koshuis-uitblinkers wat met trots hul plek in die Luiperds-span ingeneem het! 🐆 Huis Kruger Koshuis spog!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel maak ons vreeslik trots. Die toekoms van Rustie-rugby is blink! 🌟

24/06/2025

Drie Huis Kruger-manne neem die afgelope naweek deel aan die 35-3 slagting teen die o.15-Griffons rugbyspan.

Hoërskool Rustenburg
Baie geluk met julle oorwinnig, Manne. Dit is 'n goeie begin voor die toer. Sterkte en ons sien uit na julle volgende tellings.

22/06/2025

11 van 12! Ligvoetig, Ligvoetiger, Jason...

🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉
Baie geluk aan hierdie 12 koshuis-uitblinkers wat met trots hul plek in die Luiperds-span ingeneem het! 🐆 Huis Kruger Koshuis spog!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel maak ons vreeslik trots. Die toekoms van Rustie-rugby is blink! 🌟

22/06/2025

10 van 12! Vlugtig, Vlugtiger, Tolla...

🏉💚 RustieRugby styg al hoër! 💚🏉
Baie geluk aan hierdie 12 uitblinkers wat met trots hul plek in die Luiperds-span ingeneem het! 🐆 Huis Kruger Koshuis spog!

Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die spel maak ons vreeslik trots. Die toekoms van Rustie-rugby is blink! 🌟

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address

H/v Von Wielligh En Kock Straat
Rustenburg
0300