17/08/2026
By Wonderland stap ons diรฉ reis saam met jou in โn veilige, liefdevolle omgewing waar elke baba die ruimte kry om op hulle eie tempo te ontwikkel en te floreer ๐
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wonderland Kleuterskool / Nursery School, Maroela laan 36, Rustenburg.
At Wonderland we strive to create a warm, inspiring and happy environment, where our children are encouraged to learn through various activities, with play being the main tool used.
17/08/2026
By Wonderland stap ons diรฉ reis saam met jou in โn veilige, liefdevolle omgewing waar elke baba die ruimte kry om op hulle eie tempo te ontwikkel en te floreer ๐
Theme of the Week: Sea Animals ๐ ๐๐ฆ
Our school transformed into an underwater world! ๐ Through playful, hands-on experiences, our little ones explored different sea animals while building language, curiosity and imagination. ๐โจ
16/08/2026
Tema: Seediere ๐ ๐๐ฆ
Ons skool het hierdie week sommer in โn onderwaterwรชreld verander! Van jellievisse, walvisse en haaie tot seesterre en sensoriese see-speelareas, ons maatjies kon die tema oral om hulle sien, ontdek en beleef.
Deur sulke visuele en praktiese ervarings leer kinders nuwe woorde, herken hulle verskillende seediere en word hul verbeelding, taal en nuuskierigheid gestimuleer. ๐
16/08/2026
Tema: Plaasdiere ๐๐ท๐๐ด
Ons Uiltjies het plaasdiere op โn lekker praktiese manier ontdek! Van โn skaap se โwolโ en โn modderige varkie tot diere pas, voer en selfs โn koei melk. ๐ฎ๐ค
Deur hierdie aktiwiteite ontwikkel hulle woordeskat, fynmotoriese vaardighede, hand-oog-koรถrdinasie, sortering en sensoriese bewustheid, alles deur speel en ontdek.
09/08/2026
Tema: Plaasdiere ๐๐ท๐
Ons Hasies het hierdie week plaasdiere deur hul sintuie ontdek. Op hierdie ouderdom gaan leer nie oor โn perfekte eindproduk nie, dit gaan oor voel, kyk, vat, proe, ontdek en ervaar. Elke eenvoudige sensoriese ervaring help om klein handjies, sintuie en nuuskierigheid te ontwikkel.
En natuurlik leer ons sommer saam:
โMoo!โ ๐ โOink!โ ๐ท โKoekeloekoe!โ ๐
09/08/2026
Tema van die week: Reptiele ๐๐๐ข
Ons Llamas het reptiele op โn eenvoudige en speelse manier leer ken. Hulle het aan verskillende teksture gevoel, kleure gesorteer, met reptieldiertjies gespeel, gebalanseer en eenvoudige opdragte gevolg. So ontwikkel hulle hul sintuie, taal, beweging, hand-oog-koรถrdinasie en konsentrasie terwyl hulle speel. ๐
09/08/2026
Theme: Reptiles ๐๐ข๐
Our Bunnies explored the wonderful world of reptiles through sensory play, movement, pictures, textures and hands-on activities. From snakes and crocodiles to turtles and lizards, every activity encouraged curiosity, language development, fine motor skills and sensory discovery. ๐
Learning is always more exciting when little hands can touch, feel, explore and play!
09/08/2026
Tema van die week: Reptiele ๐๐๐ข
Ons Uiltjies en Leeutjies het reptiele deur sensoriese spel, kuns en praktiese ontdekking leer ken. Hierdie aktiwiteite het fynmotoriese vaardighede, woordeskat, konsentrasie, hand-oog-koรถrdinasie en sensoriese ontwikkeling gestimuleer. ๐
09/08/2026
Mini Movers ๐๐
Our Mini Movers was all about our Reptiles theme! Our Bug class practised the โsssssโ snake sound while balancing, crawling, jumping and stepping through a fun reptile obstacle course.
Through play, they strengthened balance, coordination, body awareness and gross motor skills. ๐
04/08/2026
Theme: Winter โ๏ธ
| Monday | 06:15 - 17:00 |
| Tuesday | 06:15 - 17:00 |
| Wednesday | 06:15 - 17:00 |
| Thursday | 06:15 - 17:00 |
| Friday | 06:15 - 17:00 |