05/10/2026
Happy World Teachers’ Day to all our amazing educators!
We are truly blessed to have educators who are passionate about our learners and dedicated to making a difference in their lives. Thank you for your patience, kindness, commitment and love. You inspire, guide and believe in our children every day. 🌟
Gelukkige Wêreld Onderwysersdag aan al ons wonderlike opvoeders!
Ons is werklik geseënd met opvoeders wat passievol is oor ons leerders en elke dag ’n verskil in hul lewens maak. Dankie vir julle geduld, omgee, toewyding en liefde. Julle inspireer, lei en glo elke dag in ons kinders.
Thank you for all that you do! | Baie dankie vir alles wat julle doen! 👩🏫👨🏫✨