Hoërskool rustenburg matrieks 2008

Hoërskool rustenburg matrieks 2008 Slegs Martieks van 2008

Dankie vir elke 2008 Matriek wat saam ons kom kuier het, alhoewel ons 'n intieme groep was, was dt so lekker dag gewees....
24/10/2023

Dankie vir elke 2008 Matriek wat saam ons kom kuier het, alhoewel ons 'n intieme groep was, was dt so lekker dag gewees.
Ons het baie van julle gemis.
Hopelik sal ons 20 jaar Reünie 'n groot een wees.
Ons sal verseker vroer aan hom reel en reelings vroegtydig maak.

24/10/2023
Kom oukies! Moenie die geleentheid mis nie...
14/10/2023

Kom oukies!
Moenie die geleentheid mis nie...

Tyd raak nou min.Ons het al 'n hele paar RSVPs wat verseker vir 'n lekker kuier, MAAR ons verwelkom asb nog van julle.Ko...
08/10/2023

Tyd raak nou min.
Ons het al 'n hele paar RSVPs wat verseker vir 'n lekker kuier, MAAR ons verwelkom asb nog van julle.
Kom ou matrieks stof julle skoene af en kom geniet die dag saam met ons!

Kom kom kom 🌟Laat ons hoor Wie gaan saam kuier.Los gerus jou nommer as jy gaan kom en ek sal jou boodskap stuur met al d...
21/09/2023

Kom kom kom 🌟
Laat ons hoor Wie gaan saam kuier.

Los gerus jou nommer as jy gaan kom en ek sal jou boodskap stuur met al die details

Kan nie wag om bietjie op te vang nie
Everyone

Matrieks 2008!As jy gaan kom RSVP solank, ons beplan paar verassings en wil graag solank getalle inkry.Kati 082 041 9214
14/09/2023

Matrieks 2008!

As jy gaan kom RSVP solank, ons beplan paar verassings en wil graag solank getalle inkry.

Kati 082 041 9214

Kom geniet die dag saam met ons Laat weet solank of jy gaan mee maak per whatsapp Vir navraag kontak Kati 082 041 9214 B...
06/09/2023

Kom geniet die dag saam met ons

Laat weet solank of jy gaan mee maak per whatsapp

Vir navraag kontak Kati 082 041 9214

Bank besonderhede ini comments

Vir enige ekstra finansielie bydrae of tekort kontak ons gerus

Everyone

09/05/2023

🏑 RHS Old Girls Hokkie 🏑

Goeie dag dames,
As jy graag wil deel word van die RHS Old Girls Hokkie span stuur asb vir my 'n boodskap op 082 497 2081.

Daar word voorlopig beplan vir 'n Oldies wedstryd teen Bergsig op 9 September.

Ons wil graag name en 'n span bymekaar kry. Daar sal hierdie jaar ook proewe gehou word om seker te maak almal kry 'n regverdige kans.

Ps. Old Girls se ouderdom word gecap op 5+ jaar na Matriek.

Groete Nadine

11/12/2022

I loved that pen!

Liewe Matrieks 20082023 Merk ons 15 jaar van "grootmens" af.Vir ons 15 jaar Reunie wil ons graag weet wat julle voorstel...
10/09/2022

Liewe Matrieks 2008

2023 Merk ons 15 jaar van "grootmens" af.

Vir ons 15 jaar Reunie wil ons graag weet wat julle voorstel sal wees, as ook watse tyd van die jaar dit gehou moet word.

Ons speel klaar met 'n paar idees maar wil graag hoor wat julle in gedagte het.

Ons grootste voorstel is steeds dat dit nie 'n bring en braai tipe geleentheid is nie. Omrede daar dan na die tyd skoongemaak moet word en elkgeval venue fooie sal wees. (Die admin agter so iets is nie net vinnig en maklik nie)

My grootste rede is ook dat ek absoluut wil he dat die tyd benut moet word, en kuier en opvang die hoofpunt moet wees vir almal.

Asb soos alryd tag soveel moontlik mense op die post sodat ons kan verseker ons betrek soveel moontlik 2008 matrieks

Enige voorstelle welkom.

Ons hoor graag van julle

Op 15 jaar 👌🏻

11/07/2022

Die egpaar se ander seun en sy vriendin het die ongeluk oorleef.

Ons harte breek! Rus saggies Juf Meyer! ❤️😭
11/07/2022

Ons harte breek! Rus saggies Juf Meyer! ❤️😭

Address

K**k Straat
Rustenburg
0299

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool rustenburg matrieks 2008 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category