Rustenburg Naskool & Studiesentrum

Rustenburg Naskool & Studiesentrum Specialized Afterschool and homeschooling/ Gespesialiseerde Naskoolsentrum en Tuisonderrig

Kamera's.....ekstra paar oë om te help.
02/07/2020

Kamera's.....ekstra paar oë om te help.

Ons is reg vir die res van 2020.
16/06/2020

Ons is reg vir die res van 2020.

Ons nuwe junior klas. Hier gaan hard gewerk en geleer word.
20/10/2017

Ons nuwe junior klas. Hier gaan hard gewerk en geleer word.

21/07/2017

Pos beskikbaar vir n dinamiese jong dame wat onderwys studeer. Eie vervoer is n vereiste. Kontak my op 0845566768 of e-mail jou cv na [email protected].

Ons Skool maak elkeen ons skenkings vir Knysna. So leer ons om vir mekaar om te gee en te gee al het ons min.
14/06/2017

Ons Skool maak elkeen ons skenkings vir Knysna. So leer ons om vir mekaar om te gee en te gee al het ons min.

18/04/2017

WISKUNDE EN AFRIKAANSE EKSTRA KLASSE GR 4-9.
Ek het n uitstekende onderwyser wat vanaf 3 Mei by ekstra wiskunde klasse kom aanbied. Gr 4-9. Kontak my as julle sou belangstel.
Ons gaan ook n afrikaanse klas vir gr 6 en 7 aanbied...spesifiek vir opstelle skryf en begripstoetse beantwoord, leesvaardighede en taalkunde. Daar gaan maks 10 kinders in n klas toegelaat word. Kontak Elize by 0845566768 vir verdere navrae.

Kontak ons vir die beste onderrig. Gekwalifiseerde onderwysers met tot 12 jaar ondervinding.
08/07/2016

Kontak ons vir die beste onderrig. Gekwalifiseerde onderwysers met tot 12 jaar ondervinding.

HOMESCHOOLING!!!!Is jy opsoek na n tuisonderrig skool vir jou kind?Afrikaans en Engels.Alle grade.Individuele aandag wor...
11/06/2016

HOMESCHOOLING!!!!
Is jy opsoek na n tuisonderrig skool vir jou kind?
Afrikaans en Engels.
Alle grade.
Individuele aandag word aan elke kind gegee. Enige kind met enige leerprobleme welkom.
12 jaar onderwys ondervinding.
Kontak Elize by 0845566768.

31/03/2016

Plek vir nog 4 leerders.
Kontak Elize by 0845566768.

Address

Parkstraat 37A
Rustenburg
0300

Telephone

0845566768

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rustenburg Naskool & Studiesentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rustenburg Naskool & Studiesentrum:

Shortcuts

Share

Category