Die Speelkamer

Die Speelkamer Ons Visie: Om ‘n skooltjie van UITNEMENDHEID te wees waar ELKE maatjie SPESIAAL voel!

Vandag wil ek net vir elkeen van julle sê: BAIE DANKIE! ❤️Dankie vir julle liefde, geduld, omgee en die ekstra myl wat j...
05/10/2026

Vandag wil ek net vir elkeen van julle sê: BAIE DANKIE! ❤️

Dankie vir julle liefde, geduld, omgee en die ekstra myl wat julle elke dag vir ons maatjies stap. Julle doen soveel meer as om net “onderwysers” te wees — julle vorm klein hartjies, bou selfvertroue en maak ’n verskil wat ’n leeftyd kan hou. 🥰

Ek is ongelooflik dankbaar dat Liewe Jesus vir my julle as span gegee het. 🙏🏻 Julle is nie net Speelkamer personeel nie, julle is ’n belangrike deel van die Die Speelkamer-familie.

Gelukkige Onderwysersdag!
Baie liefde ❤️
Naomi

Heerlik gebraai en natuurlik gespeel! Wat n lekker dag 🇿🇦🔥🪵
24/09/2026

Heerlik gebraai en natuurlik gespeel!
Wat n lekker dag 🇿🇦🔥🪵

Gaan dit verseker probeer!
15/09/2026

Gaan dit verseker probeer!

Moeite werd om te lees!
04/09/2026

Moeite werd om te lees!

NATIONAL NEWS - South Africa’s...

Aan al die kosbare vroue in ons lewens . . . .🌸     🌸     🌸Dankie vir elke sagte woord, elke gebed, elke omgee-hart en e...
09/08/2026

Aan al die kosbare vroue in ons lewens . . . .
🌸 🌸 🌸
Dankie vir elke sagte woord, elke gebed, elke omgee-hart en elke keer wat julle net daar is.

“’n Bekoorlike vrou vind ’n mens, maar ’n vrou wat die Here dien, sy moet geprys word.”
Spreuke 31:30

Mag elke vrou weet hoe kosbaar, waardevol en geliefd sy is.

Aan al ons Spelies-mamma’s, oumas, juffrouens en elke spesiale vrou:
Geseënde Vrouedag!
🌸 🌸 🌸

Ons vier ons PAPPASPsalm 103:13Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.Aa...
21/06/2026

Ons vier ons PAPPAS
Psalm 103:13
Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien.

Aan elke pappa wat met wysheid lei, met liefde voorsien en met toewyding bou aan sy familie se toekoms.... jys 'n champ!!

... dis 'n FEES om 'n Spelie te wees!!
18/05/2026

... dis 'n FEES om 'n Spelie te wees!!

Oupas en Oumas is die sagte hande wat troos, die warm drukkies wat veilig laat voel, en die stories wat harte laat gliml...
12/05/2026

Oupas en Oumas is die sagte hande wat troos, die warm drukkies wat veilig laat voel, en die stories wat harte laat glimlag.

Mamma jy is die hart van die huis! Dankie vir al jou liefde🩷🩷🩷
10/05/2026

Mamma jy is die hart van die huis!
Dankie vir al jou liefde
🩷🩷🩷

By ons kleuterskool skep ons 'n liefdevolle, veilige en vrolige omgewing waar elke kind kan groei, speel en ontdek. Want...
14/04/2026

By ons kleuterskool skep ons 'n liefdevolle, veilige en vrolige omgewing waar elke kind kan groei, speel en ontdek. Want wanneer kinders gelukkig is, leer en ontwikkel hulle natuurlik.

Address

@ Tuine Gemeente, Cuckoo Laan, Safari Tuine
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 17:00

Telephone

+27828904757

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Speelkamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category