Rustenburg Christelike Akademie RCA

Rustenburg Christelike Akademie RCA Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Rustenburg Christelike Akademie RCA, School, 168 Kerk Straat, Rustenburg.

RCA is geaffilieer met die Instituut vir Christelike Onderwys (ICO), wat 'n netwerk van onafhanklike Christelike skole in Suid-Afrika ondersteun.
• Christelike waardes • Klein klassies • Persoonlike aandag.

Baie geluk aan Melody en Clarina! 🎉Melody en Clarina het met groot sukses 2× D.T.M.A. Nasionale Suid-Afrikaanse Kleure v...
05/10/2026

Baie geluk aan Melody en Clarina! 🎉

Melody en Clarina het met groot sukses 2× D.T.M.A. Nasionale Suid-Afrikaanse Kleure verwerf en ook aan al die vereistes voldoen om aan die D.T.M.A. Internasionale Rondte deel te neem.

🌟 Baie geluk met hierdie uitmuntende prestasie! Julle harde werk, toewyding en talent is werklik bewonderenswaardig. Ons is ongelooflik trots op julle!

🌟 Sterkte met die 4de kwartaal, maatjies! 💪📚 Gee julle beste, glo in julleself en onthou – elke dag is ’n nuwe kans om t...
05/10/2026

🌟 Sterkte met die 4de kwartaal, maatjies! 💪📚 Gee julle beste, glo in julleself en onthou – elke dag is ’n nuwe kans om te skitter! ✨💙

SPIEËLTJIE, SPIEËLTJIE DEURMEKAAR! ✨🪞Kom beleef ’n magiese aand vol musiek, pret, lag en verrassings by Rustenburg Chris...
02/10/2026

SPIEËLTJIE, SPIEËLTJIE DEURMEKAAR! ✨🪞

Kom beleef ’n magiese aand vol musiek, pret, lag en verrassings by Rustenburg Christelike Akademie se konsert! 🎭🎶

Ons leerders is hard aan die oefen en kan nie wag om vir julle ’n onvergeetlike vertoning te gee nie! 🌟

📅 15 Oktober 2026
⏰ 17:45
📍 Rustenburg Christelike Akademie
🥗Verversings Te Koop

Bring die hele familie en kom geniet ’n aand waar sprokies behoorlik deurmekaar geraak het! 👑🪄🪞

Kom kuier Saterdag 3 Oktober by RCA pannekoekstalletjie tydens die Car Boot Sale! 📅 Saterdag, 3 Oktober⏰ 08:00 – 13:00🥞 ...
01/10/2026

Kom kuier Saterdag 3 Oktober by RCA pannekoekstalletjie tydens die Car Boot Sale!

📅 Saterdag, 3 Oktober
⏰ 08:00 – 13:00
🥞 R6 elk

Varsgebakte, heerlike pannekoeke wag vir jou!
Kom ondersteun ons en bederf jouself met iets lekkers! ❤️

Sien ons daar! 🎉

Op soek na ’n veilige, liefdevolle en ondersteunende plek vir jou kind ná skool? Ons Na-skool bied ’n rustige omgewing w...
30/09/2026

Op soek na ’n veilige, liefdevolle en ondersteunende plek vir jou kind ná skool?

Ons Na-skool bied ’n rustige omgewing waar leerders hul huiswerk kan doen, leer en lekker saam met maatjies kan kuier.

❤️ Klein groepe
📖 Hulp met huiswerk
🎨 Pret en opvoedkundige aktiwiteite
🏡 ’n Veilige en versorgende omgewing
📩 Kontak ons gerus vir meer inligting en beskikbaarheid!
Gee jou kind ’n veilige plek om ná skool te groei, leer en speel! 🌟

RCA Opedag! 24 Oktober 2026Waar geloof, kennis en karakter hand aan hand gaan! By Rustenburg Christelike Akademie word l...
28/09/2026

RCA Opedag!

24 Oktober 2026

Waar geloof, kennis en karakter hand aan hand gaan!
By Rustenburg Christelike Akademie word leerders aangemoedig om hul volle potensiaal te bereik in ’n veilige, waardegedrewe en Christelike omgewing.
* Klein klassies vir persoonlike aandag
* Kwaliteit onderrig
* Christelike waardes
* ’n Omgewing waar elke leerder kan groei
Bou vandag aan ’n sterk fondament vir môre se toekoms! 🌱✨

Kuier, Klets en Koop mark die Saterdag 9 September!!! Kom kyk die vertonings van verskillende dans skole, koop by die st...
05/09/2023

Kuier, Klets en Koop mark die Saterdag 9 September!!! Kom kyk die vertonings van verskillende dans skole, koop by die stalletjies en geniet die lekker dag saam met familie en vriende.

Vandag neem ons afskeid van juffrou Elanie 'Henn' de B**r 'n baie goeie hoof en wonderlike mens wat vir niks terug gesta...
04/09/2023

Vandag neem ons afskeid van juffrou Elanie 'Henn' de B**r 'n baie goeie hoof en wonderlike mens wat vir niks terug gestaan het nie. Die skool is nie dieselfde sonder haar nie. Haar plekkie is leeg. Ons gaan haar baie mis! Ons dink aan haar familie en vriende, sterkte aan almal vir vandag.🌺😭🌸

RCA Markdag!!! Kom bespreek jou stalletjie. Geniet die dag met lekker kos, soetgoed, optredes en baie meer!!
22/08/2023

RCA Markdag!!! Kom bespreek jou stalletjie. Geniet die dag met lekker kos, soetgoed, optredes en baie meer!!

RCA Opedag!!! Kom en geniet die oggend saam met ons van 9 tot 12. 😁
15/08/2023

RCA Opedag!!! Kom en geniet die oggend saam met ons van 9 tot 12. 😁

Address

168 Kerk Straat
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:15
Tuesday 06:30 - 17:15
Wednesday 06:30 - 17:15
Thursday 06:30 - 17:15
Friday 06:30 - 17:15

Telephone

+27145929140

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rustenburg Christelike Akademie RCA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Rustenburg Christelike Akademie RCA:

Shortcuts

Share

Category