Wysneusie Kleuterskool

Wysneusie Kleuterskool Waar woelwaters wenners is Ons opvoeders is uiters bekwaam en selektief gekeur. U kleuter se belange en ontwikkeling is ons motto.

Ten spyte van die feit dat ons β€˜n voortreflike leeromgewing skep, bou ons ook voort om u kleuter se volle potensiaal en karakter te ontwikkel. Ons leuse oor die afgelope jare is β€œWaar Woelwaters Wenners is”, en dit is waarvoor ons welbekend is.

Ons vier vandag die kleurvolle kultuur, tradisies en unieke stories wat ons land so spesiaal maak! Gelukkige Erfenisdag ...
24/09/2026

Ons vier vandag die kleurvolle kultuur, tradisies en unieke stories wat ons land so spesiaal maak! Gelukkige Erfenisdag aan ons Wysneusie familie. πŸ‡ΏπŸ‡¦βœ¨


Today we celebrate the colourful culture, traditions, and unique stories that make our country so special! Happy Heritage Day to our Wysneusie family. πŸ‡ΏπŸ‡¦βœ¨

StrongerTogether

Hande wat vashou 🫢🏻 harte wat gee,Oupa en Ouma stap saam elke treΓ«πŸ‘£ Dankie vir 'n wonderlike Oupa- en Oumadag vol glimla...
23/09/2026

Hande wat vashou 🫢🏻 harte wat gee,

Oupa en Ouma stap saam elke treΓ«πŸ‘£

Dankie vir 'n wonderlike Oupa- en Oumadag vol glimlagte, drukkies en mooi herinneringe! πŸ’–
πŸ‘΅πŸ»πŸ‘΄πŸ» πŸ’œπŸ’šπŸ‘΄πŸΎπŸ‘΅πŸ½

Hande wat vashou 🫢🏻 harte wat omgee,Oupa en Ouma stap saam elke treΓ«πŸ‘£ Dankie vir 'n wonderlike Oupa- en Oumadag vol glim...
23/09/2026

Hande wat vashou 🫢🏻 harte wat omgee,

Oupa en Ouma stap saam elke treΓ«πŸ‘£

Dankie vir 'n wonderlike Oupa- en Oumadag vol glimlagte, drukkies en mooi herinneringe! πŸ’–
πŸ‘΄πŸ»πŸ‘΅πŸ»πŸ’œπŸ’š πŸ‘΄πŸΎπŸ‘΅πŸΎ

21/09/2026
πŸ’₯ π™ˆπ™–π™’π™’π™– π™ˆπ™žπ™–! 𝙒𝙖𝙩 '𝙣 π™€π™£π™œπ™šπ™‘π™€π™€π™›π™‘π™žπ™ π™š π™«π™šπ™§π™©π™€π™£π™žπ™£π™œ! πŸ’₯Ons is so trots op al ons klein sterretjies wat die verhoog aan die brand g...
21/09/2026

πŸ’₯ π™ˆπ™–π™’π™’π™– π™ˆπ™žπ™–! 𝙒𝙖𝙩 '𝙣 π™€π™£π™œπ™šπ™‘π™€π™€π™›π™‘π™žπ™ π™š π™«π™šπ™§π™©π™€π™£π™žπ™£π™œ! πŸ’₯

Ons is so trots op al ons klein sterretjies wat die verhoog aan die brand gedans het tydens vanjaar se konsert! 🎭

'n Groot dankie aan al die pappas, mammas, ooms, tannies, oumas en oupas wat kom kyk het en saam met ons geklap en gesing het.
Dankie ook aan ons wonderlike juffrouens vir al die harde werk en geduld agter die skerms...

Laastens 'n hartlike dankie aan Nadine Blom vir die vermaak en sing van ons vrolike Abba musiek! πŸ’œπŸ’š

21/09/2026

🎭 ABBA KLEUTERPRET KONSERT 🎊

Is julle gereed liewe ouers?Ons is beslis!
18/09/2026

Is julle gereed liewe ouers?
Ons is beslis!

16/09/2026

πŸ„±πŸ…ˆπŸ…ƒπŸ„ΉπŸ„ΈπŸ„΄πŸ…‚πŸ op safari met groot diere-kennis! Kyk hoe oulik benoem hulle die wilde diere. πŸ¦’πŸ¦“πŸ˜

Splish, splash! πŸ’¦ Ons πŸ……πŸ„ΈπŸ…‚πŸ…‚πŸ„ΈπŸ„΄πŸ…‚ 🐠  is gereed om na die winter hul watervaardighede verder te bemeester.Bietjie pret, baie ...
16/09/2026

Splish, splash! πŸ’¦
Ons πŸ……πŸ„ΈπŸ…‚πŸ…‚πŸ„ΈπŸ„΄πŸ…‚ 🐠 is gereed om na die winter hul watervaardighede verder te bemeester.
Bietjie pret, baie baljaar en 'n hele poel selfvertroue in die water! πŸŠβ€β™‚οΈβœ¨

πŸ’‘ Het jy geweet dat watervaardigheid lessies vir ons 4-5 jaar maats ingesluit is by Wysneusie Kleuterskool se program teen geen ekstra fooie.

Address

195 Beyers Naude Drive
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27145920336

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wysneusie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category