09/08/2026
Unique Academy
Ons poog om kinders te help wat nie in die skool boks pas nie met emosionele en akademiese ondersteuning, liefde en omgee.
Goeie waardes en respek is ons boustene en God ons fondament en rots.
09/08/2026
08/08/2026
Vinnige Vleisie Vrydag.
,
06/08/2026
Fun!! Creative!!! Games and braai!!
29/07/2026
Baie geluk aan Fanie Viljoen ๐
Ons vier met trots dat Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag op die kortlys van die 2026 is!
Die wenners word op Dinsdag 8 September om 11:00 tydens die virtuele toekenningsgeleentheid aangekondig.
29/07/2026
Ek probeer elke jaar vooraf voorsiening maak vir die vrae wat ek vir die kwartaal 3-projekte gaan kry. En ๐๐๐๐ ๐
๐ผ๐ผ๐ is daar 'n paar skole wat my onkant vang met vrae waaraan ek nie gedink het nie. ๐คฃ
Ek het ๐๐๐๐ navrae gekry van ouers en kinders wat wil weet: ๐พ๐จ๐ป ๐ฐ๐บ ๐ฑ๐ถ๐ผ ๐ฎ๐น๐ถ๐ถ๐ป๐บ๐ป๐ฌ ๐ฝ๐น๐ฌ๐บ๐ฌ?
Hier is drie van hulle ...
29/07/2026
HET JY GEWEET?
Daar is geen wind op die maan nie.
Voetspore kan dus vir miljoene jare sigbaar bly.
23/07/2026
23/07/2026
Nuwe skoolkwartaal, hier kom ons! E ... of nie. ๐
19/07/2026
HET JY GEWEET?
Jou tong se afdruk is uniek.
Net soos vingerafdrukke het elke mens 'n unieke patroon van lyn en groewe op hul tong - geen twee is presies dieselfde nie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0300
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |