07/08/2026
Smurfies: Graad RR pret en werk
Altyd iets nuuts om te leer.
Ons skep n sorgsame en stimulerende omgewing vir vroee kinderontwikkeling. Waar die avontuur begin.
07/08/2026
Smurfies: Graad RR pret en werk
Altyd iets nuuts om te leer.
07/08/2026
Fun class times: Mickey en Minnie
07/08/2026
Ouma en Oupa dag by Klein Wysneusie
Hoe geseënd is ons om die dag saam hierdie spesiale mensies te kon vier.
Mag die liewe Vader julle nog baie jare vir ons spaar.
08/07/2026
Graad RR is so baie fun
08/07/2026
Entrepreneurs dag - was so lekker - maatjies het baie geleer en nou wil hulle dit weer doen.
Suksesvolle besigheids mensies
Dankie ouers vir die samewerking
15/06/2026
Nemo maatjies se aktiwiteite
15/06/2026
Vrydae is fun dae #2
15/06/2026
Vrydae is fun dae
15/06/2026
Parkieland kom kuier by ons Smurfs
Volgende jaar is dit groot skool toe
15/06/2026
Smurfies speel hard en leer hard
| Monday | 06:30 - 17:30 |
| Tuesday | 06:30 - 17:30 |
| Wednesday | 06:30 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:30 - 17:30 |