04/01/2026
Praktica Leer Sentrum
Die leer sentrum bied gehalte naskoolse onderrig met toegewyde personeel in graadverband. Beperkte klas groottes verseker individuele aandag.
Die direksie wil hiermee graag ‘n hartllike uitnodiging rig aan elke ouer wat al bekommernis gehad het oor naskool toesig en naskool aktiwiteitsbestuur. Ons leer sentrum is sentraal geleë in Rustenburg en sy deure het die eerste keer oopgemaak vir die publiek in Julie 2015. Die visie van die leer sentrum was om ondersteuning te bied aan ouers en kinders wat die behoefte verstaan van naskoolse toes
04/01/2026
01/01/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
31 Piet Grobler
Rustenburg
0300