18/08/2026
Ons studiesentrum help die leerders om die regte vakke te kies. Skakel in by ons. Yellow Ochre Impaq Studiesentrum
Rustenburg
Impaq leerders
079 889 5836
๐๐๐Ons is 'n studiesentrum in Rustenburg wat gr4 - gr12 leerders help. Geakkrediteerd. Leerders kry 'n normale graad 12 NSC sertifikaat
18/08/2026
Ons studiesentrum help die leerders om die regte vakke te kies. Skakel in by ons. Yellow Ochre Impaq Studiesentrum
Rustenburg
Impaq leerders
079 889 5836
18/08/2026
Die agt gr12's wat ons tutor begin vandag met hulle rekordeksamen. Elkeen het 'n bottel vonkel-vrugtesap gekry. Sterkte aan elkeen๐พ๐พ๐พ๐พ๐ฅ๐ฅ๐ฅ๐ฅ๐น๐น๐น๐น๐น๐งก๐งก๐งก๐งก๐งก๐งก
13/08/2026
Rustenburg Homeschooling: ๐งกAl ooit gewonder hoe homeschooling werk? Kom drink 'n koppie koffie by ons en ons vertel jul meer.
Yellow Ochre Impaq Studiesentrum
079 889 5836
๐งกGeen boelies
๐งกNormale gr12 sertifikaat
๐งกEen tot een aandag
๐งกModern en interaktief
๐งกADHD vriendelik
08/08/2026
Gelukkige vroudag aan al die spesiale vrouens.๐๐
๐๐Spreuke 31:25: Sy is met krag en waardigheid beklee; haar glimlag is vol vertroue vir die oggend wat kom.
๐๐Spreuke 31:26: Sy maak haar mond oop met wysheid, en vriendelike onderrig is op haar tong.
Yellow ochre studiesentrum
Homeschooling
Rustenburg
079 889 5836
08/08/2026
Gasvryheids en verbruikers๐๐๐๐๐๐๐ซ๐ซ๐ซ
Impaq studiesentrum Rustenburg 079 889 5836๐๐
Rustenburg Impaq leerders. Skakel vandag nog in by ons Studiesentrum. Sukkel jou kind in n hoofstroom skool? Kom loer in by ons Studiesentrum.
๐Gewone gr12 NSC
๐ Individuele aandag
๐ Klein klasse
๐ Bekostigbaar
๐ Anti-boelie
๐ Adhd vriendelik
04/08/2026
Ons het die begin van ล baie suksesvolle kwartaal 3 bereik. Daar is reeds baie vermag en ons het groot drome en planne vir die res van die jaar. Dankie aan die ouers by Yellow Ochre Studiesentrum wat ons met soveel liefde en omgee behandel.
27/07/2026
Opsoek na 'n onderwys student of jong persoon in Rustenburg wat kan deel raak van ons span. Stuur jou cv na 079 889 5836
22/07/2026
Kwartaal 3 is hier. Sterkte aan almal by Yellow Ochre Impaq Studiesentrum
20/07/2026
Homeschooling Rustenburg
Kontak Yellow Ochre Impaq Studiesentrum en skakel in.๐๐
๐Gewone gr12 NSC
๐ Individuele aandag
๐ Klein klasse
๐ Bekostigbaar
๐ Anti-boelie
๐ Adhd vriendelik
๐ interaktief met video's
๐ rustige omgewing
079 889 5836/ Jenna