Riverstone

Riverstone Van kleuterskool tot matriek is al ons kinders hier op die plaas vir ons baie kosbaar.

18/08/2018

'n Fantastiese verjaarsdag partytjie saam met 'n wonderlike vrou en mentor vir ons kinders

Ons het vandag gesluit vir die vakansie met groot pret!
26/09/2016

Ons het vandag gesluit vir die vakansie met groot pret!

Ons laerskool kinders was bedrywag vandag! Hulle het koekies gebak vir ons welsyns projek in volgende kwartaal.
26/09/2016

Ons laerskool kinders was bedrywag vandag! Hulle het koekies gebak vir ons welsyns projek in volgende kwartaal.

Ons het vandag munthuisies gebou! Kinders en tutors het almal koper geld gebring en saam gewerk om die huisies aan mekaa...
25/08/2016

Ons het vandag munthuisies gebou! Kinders en tutors het almal koper geld gebring en saam gewerk om die huisies aan mekaar te slaan. Al die munte wat gebruik is gan na ons welsyns fonds. Die span werk was uitstekend!

Lekker braai daggie gehou vir ons liefste tannie Santa se verjaarsdag.
18/08/2016

Lekker braai daggie gehou vir ons liefste tannie Santa se verjaarsdag.

29 July 2016: 'n dag om te onthou!
29/07/2016

29 July 2016: 'n dag om te onthou!

Pajama Vrydag + Musical chairs = Baie lag!
29/07/2016

Pajama Vrydag + Musical chairs = Baie lag!

Twister was 'n goeie manier vir die kinders en tutors om te ontspan. Wel dit help met skool stres; vir spier sters is di...
29/07/2016

Twister was 'n goeie manier vir die kinders en tutors om te ontspan. Wel dit help met skool stres; vir spier sters is dit besonders sleg!

Riverstone se kinders en tutors was vandag te spoggerig in hulle pajamas!
29/07/2016

Riverstone se kinders en tutors was vandag te spoggerig in hulle pajamas!

Ons pajama Vrydag het lekker afgeskop met 'n bybel kennis bord speeletjie na opening.
29/07/2016

Ons pajama Vrydag het lekker afgeskop met 'n bybel kennis bord speeletjie na opening.

Ons eie Ivan het omlangs verjaar en 8 jaar oud geword. As 'n mens rede het om koek te bak dan gryp jy dit aan met albei ...
28/07/2016

Ons eie Ivan het omlangs verjaar en 8 jaar oud geword. As 'n mens rede het om koek te bak dan gryp jy dit aan met albei hande!!

Die paas haas het voër in hierdie jaar vir ons kom kuier. Nou DIT was 'n treffer!
28/07/2016

Die paas haas het voër in hierdie jaar vir ons kom kuier. Nou DIT was 'n treffer!

Address

Op Wysfontein Pad
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 07:15 - 13:00
Tuesday 07:15 - 13:00
Wednesday 07:15 - 13:00
Thursday 07:15 - 13:00
Friday 07:15 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riverstone posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category