Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg Huppelhoekie is gelee op die hoek van Kerk en Marais straat Rustenburg.

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg  maatjie van die week Jané van die Lama klas. Hier groei klein mensies met groot ha...
08/10/2026

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg maatjie van die week Jané van die Lama klas.

Hier groei klein mensies met groot harte.🤗

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg  maatjie van die week Léan van die Hasie klas. Hier groei klein mensies met groot h...
08/10/2026

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg maatjie van die week Léan van die Hasie klas.

Hier groei klein mensies met groot harte.🤗

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg maatjie van die week Kylee van die Kalfie klas. Hier groei klein mensies met groot ...
06/10/2026

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg maatjie van die week Kylee van die Kalfie klas.

Hier groei klein mensies met groot harte.🤗

Welkom terug al ons Huppelhoekie Kleuterskool maatjies. Die skool sluit 18 Desember 2026.
06/10/2026

Welkom terug al ons Huppelhoekie Kleuterskool maatjies.

Die skool sluit 18 Desember 2026.

Aan ons pragtige Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg personeel🌻Vandag vier ons nie net onderwysers, Tannies en klas ass...
05/10/2026

Aan ons pragtige Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg personeel🌻

Vandag vier ons nie net onderwysers, Tannies en klas assistent nie, maar die spesiale mense wat elke dag met liefde, geduld en omgee ’n verskil in klein hartjies se lewens maak.

Dankie vir elke drukkie, elke glimlag, elke opoffering en elke ekstra myl wat julle stap.

Dankie dat julle nie net kennis deel nie, maar ook liefde, waardes en mooi herinneringe bou.
Om ’n juffrou te wees, is soveel meer as net ’n werk — dit is ’n roeping.

Mag julle vandag onthou hoe kosbaar julle is, hoe belangrik julle werk is en hoeveel klein lewens julle elke dag aanraak.

Dankie dat julle deel is van Huppelhoekie en help om ons skool se droom met soveel liefde en passie uit te leef.
Geniet julle spesiale dag — julle verdien dit! 🌻

Ons maatjies het bietjie kreatief geraak en vir ons gewys hoe hulle kampnaweek lyk! Van oulike tentjies tot  karavane – ...
27/09/2026

Ons maatjies het bietjie kreatief geraak en vir ons gewys hoe hulle kampnaweek lyk! Van oulike tentjies tot karavane – elkeen het sy eie spesiale kampavontuur geskep. 🏕

Liefde vra nie ouderdom nie  # Pienkvoetliefde😍
27/09/2026

Liefde vra nie ouderdom nie # Pienkvoetliefde😍

Gelukkige Erfenisdag!Mag ons vandag ons erfenis, kultuur en die mooi verskeidenheid van ons land vier. 🇿🇦
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag!

Mag ons vandag ons erfenis, kultuur en die mooi verskeidenheid van ons land vier. 🇿🇦

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg skool sluit 18 Desember 2026 en heropen 5 Januarie 2027.
20/09/2026

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg skool sluit 18 Desember 2026 en heropen 5 Januarie 2027.

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg
20/09/2026

Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg

Address

45 Marais Street
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:15
Tuesday 06:30 - 17:15
Wednesday 06:30 - 17:15
Thursday 06:30 - 17:15
Friday 06:30 - 17:15

Telephone

+27145924667

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Huppelhoekie Kleuterskool Rustenburg:

Share

Category